Eenvoudige Sago Poeding (mikrogolf)
Kondensmelk
Maaskaas koek
Grenadella yskastert
Toebroodjiesmeer
Kroek Poedings
MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4 eiers geskei 4 eetlepels koekmeel ( hoogvol) 8 blikke water 12 eetlepels suiker 6 eetlepels mazeina ( hoogvol) 2 Proppies vanilla essens.. Gooi die condensmelk en 6 blikke warm water, 4 eetlepels botter en 12 eetlepels suiker in groot kastrol. Laat dit goed warm word, maar roer dit aanhoudend…
Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…
MELKTERT – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ek gee met graagte die resep, maar julle moet net maak soos ek dit hier vir julle gee. Die vulsel maak ek dubbel, en die kors is enkel. Vulsel: 2 blikke condensmelk 4 eetlepels botter of maragine 4…
Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie
2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…
Kondensmelk Suurlemoen Yskastert – Boerekos – Kook met Nostalgie
‘n Regte Staatmaker, dit is regtig lekker (Maak 1 x 23cm ronde tert) . Vir die kors 1 pakkie tennisbekuitjjies ½ pakkie gemmerkoekies 125 g botter Vir die vulsel: 1 blik kondensmelk sap van 2 suurlemoene 450g ongegeurde Yoghurt 2 pakkies suurlemoenjellie 250 ml kookwater ½ tl vanilla essence *geklopte room – opsioneel vir versiering Basis: Krummel die koekies fyn tot jy broodkrummel effek het Smelt die botter Voeg die koekieskrummels by, meng deur Gooi die krummels uit in tertpan Druk die…
Van Kondensmelk tot Karamel – Boerekos – Kook met Nostalgie
n Nostalgiese lekkerte ! Dis ‘n lang proses, maar die wag die moeite werd, soveel lekkerder as die winkel karamel, hoe maak mens? Jy het nodig: 2 x blikke (397g) kondensmelk – vir soveel moeite, maak dit die moeite werd met 2 blikkies Kookwater Sit blikkies kondensmelk in ’n groot diep kastrol en bedek dit met water.(Blikkies moet toe onder die water wees) Bring die water tot kookpunt, verlaag die hitte toto prut plaas ‘n skuins deksel op en hou die kookproses aan die gang Dit is belangrik…
Traditionele Melksnysels – Boerekos – Kook met Nostalgie
Koningskos vir die siel 2 kop koekmeel ½ tl sout yskoue water 2 eiers 8 kop volroom melk *eksta koekmeel vir sprinkel *kaneelsuiker vir strooi Breek eiers by koekmeel in en voeg sout by. Gooi bietjies yskoue water op ‘n slag by, terwyl jy meng met vurk, tot ‘n stywe deeg vorm Rol uit op ‘n meel gesprinkelde oppervlak. Sprinkel nou koekmeel liggies bo-oor uitgerolde deeg en rol die deeg opop , plaas in yskas vir 20 min Sny met ‘n skerp mes in dun repies) snysels,, sprinkel met koekmeel en…