Feed me South African Food

Collection by Breunis Oosterhof

157 
Pins
 • 
8 
Followers
Weetbix Date Loaf Recipe Saving Money Tips Food recipes 2 gluten free weet bix calories - Gluten Free Recipes Loaf Recipes, Gourmet Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Thermomix Recipes Healthy, Date Recipes Healthy, Thermomix Desserts

It's a Winner! Weetbix and Date Loaf

·
33 reviews
·
53 minutes
·

This quick and easy date loaf is delicious thanks to the malty flavour of these famous Aussie breakfast biscuits. Great for morning tea and lunchboxes.

Savoury muffins are a great way to start the day, or to nibble on when hunger pangs strike. Have these Cheese and Bacon Muffins on standby for a mid-morning snack. Cheese And Bacon Muffins, Savory Muffins, Cheddar Cheese, Egg Muffins, Grated Cheese, Breakfast And Brunch, Breakfast Muffins, Kos, Ma Baker

Kaas en Bacon Poffers [muffins]

Meng vlg bestandele saam: 1/2 k melk, 1 eier, 2 k gerasperde kaas, 1 k bruismeel, 1/2 k bacon of ham stukkies, 1 gekapte ui en sout en peper na smaak. Skep in goed gesmeerde muffinpannetjie. Bak tot goudbruin en opgepof by 180 gr C.

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse. Braai Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Healthy Recipes, Recipies, What's Cooking, Curry Recipes, Delicious Recipes

Mieliebrood

Roer dié mieliebroodjie vinnig bymekaar en geur dit na smaak met pikantrissies en roosmaryn (of ’n ander krui van jou keuse.)

) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o. Muffin Recipes, My Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Recipies, Savoury Recipes, Cupcake Recipes

Pampoen muffins met kaneelsuiker

Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy. Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Dutch Recipes, Baking Desserts, Yummy Recipes, Cooking Tips, South African Dishes

WARM APPELTERT

So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Mexican Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Meraai se Chicken Pie (Paai) on RSG Cat: South African tastes Braai Recipes, Pie Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Yummy Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes

Meraai se Chicken Pie (Paai) on RSG - My Easy Cooking

Meraai se Chicken Pie will feature on my radio slot tomorrow morning on RSG. I do not know who Meraai was or where this pie comes from, but it certainly is the best Chicken Pie I have EVER had. I must have known that a pie of this caliber can only come from Bloemfontein……..hearty, comforting, […]

'n Ware wenner as jy 'n vingerlek-lekker triffle vinnig wil maak. Trifle Desserts, Cold Desserts, Pudding Desserts, Pudding Recipes, Just Desserts, Trifle Cake, Kos, Wine Recipes, Cooking Recipes

Sjokolade-trifle

'n Ware wenner as jy 'n vingerlek-lekker triffle vinnig wil maak.

Hertzoggies in a pan Tart Recipes, Baking Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, South African Desserts, South African Recipes, Africa Recipes

Hertzoggies in ’n pan

Dié kortpadweergawe van die ikoniese boerekoskoekie sal jou baie tyd en moeite spaar.

Cape Malay dhaltjies (chilli bites) recipe - Getaway Magazine - Curious Cuisiniere - Cape Malay dhaltjies (chilli bites) recipe - Getaway Magazine How to make delicious Cape Malay dhaltjies - deep-fried savoury snacks. South African Dishes, South African Recipes, Indian Food Recipes, Indonesian Recipes, Samosas, Kos, Malay Food, Curry Dishes, Malaysian Food

Cape Malay dhaltjies (chilli bites) recipe - Getaway Magazine

How to make delicious Cape Malay dhaltjies - deep-fried savoury snacks.

Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak. Pastry Recipes, Tart Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Snacks, Easy Cooking, Free Recipes, Dessert Recipes, South African Dishes

Maklike Tertjiedeeg (tertjies) - Food Lovers Recipes

Bestanddele: 2 k koekmeel ½ t kremetart ¼ t sout 250 g harde botter Sodawater (genoeg om ‘n deeg mee te vorm) Metode: Meng koekmeel, kremetart en sout. Vryf die harde botter in met jou vingerpunte tot lyk soos growwe mieliemeel. Maak aan met sodawater. Plaas rukkie in yskas. Rol uit en gebruik vir konfyt …

These South African Doughnuts are too die for. Fluffy, Spicy, Sweet and they mel… These South African Doughnuts are too die for. Fluffy, Spicy, Sweet and they melt in mouth. Easy to make with step-by step pictorial. Brownie Desserts, Oreo Dessert, Mini Desserts, Coconut Dessert, South African Desserts, South African Recipes, South African Food, South African Braai, Donut Recipes

Koeksisters

Koeksisters - very addictive cake-like bite-sized doughnuts with a spicy cinnamon sugar , a much less traditional compared to the braided koeksisters. Perfect as snacks and even for breakfast!In the category of African fried dough- puff

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd. Veg Dishes, Potato Dishes, Vegetable Dishes, Potato Recipes, Vegetable Recipes, Side Dishes, Savoury Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes

Heel suurroomaartappels

Die heel heel beste aartappels in die skil ooit! Baie min moeite, wees net geduldig dit is die wag werd.

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Homemade Sandwich, Sandwich Spread, Good Food, Yummy Food, Canning Recipes

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn