Zuid Afrika

Collection by Mieke brand

16 
Pins
 • 
36 
Followers
mieke brand
The Tsitsikamma, place of many waters , is without doubt one of South Africa's breathtaking regions. Dense green forests where forest giant of over 800 years old are from the blue sea separated by vertical cliffs. A Pristine coastline with white frothy waves beat to pieces on black rocks themselves. Dolphins and whales, otters a dinghy, leopard on the mountain and the shy Knysna move among the treetops. Stories of woodcutters from the old days, elephant trails and who knows, maybe a bosgees… Knysna, Cape Town South Africa, Lush Garden, The Old Days, Beautiful Places In The World, Continents, Dolphins, Exploring, Coast

Tsitsikamma kuslyn

Die Tsitsikamma, plek van baie water, is sonder twyfel een van Suid-Afrika se asemrowendste streke. Digte groen inheemse woude waar woudreuse van oor die 800 jaar oud staan word van die blou see geskei deur loodregte kranse. 'n Ongerepte kuslyn met wit skuimende branders wat hulleself te pletter slaan op swart rotse. Dolfyne en walvisse, otters in 'n sloep, luiperds teen die berg en die skugter Knysnaloerie wat tussen die boomtoppe rondbeweeg. Stories van houtkappers uit die ou dae…

op weg naar Die Hel Bij Oudshoorn Zuid Afrika

op weg naar Die Hel Bij Oudshoorn Zuid Afrika

weaverbird

weaverbird