sout terte

Collection by Susan bouwer

11 
Pins
 but leave out the bacon! Quiche Recipes, Tart Recipes, Cooking Recipes, Kos, Savoury Baking, Savoury Dishes, Savory Tart, South African Recipes, Salty Snacks

KORSLOSE SOUTTERT - Food Lovers Recipes

KORSLOSE SOUTTERT Hierdie is die Eierraad se resep wat ek al die jare vir die Tuisnywerheid gebak het. 3 snye witbrood in blokkies 30 ml botter of margarien 500 ml melk 125 g spekvleis, gesnipper 2 koppies gerasperde kaas 1 ui, gekap 1 blik weense worsies, in wieletjies gesny 2 ml sout 5 ml mosterdpoeier […]

Korslose souttert: As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding! Tuna Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Pie Recipes, Healthy Food, South African Dishes, South African Recipes

Korslose souttert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Savory Salmon (or Tuna) Impossible Pie. Mix everything together then bake, it forms it's own crust. Tuna Recipes, Quiche Recipes, Pie Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Microwave Recipes, Dinner Recipes, Tuna Dishes

Maklike Tunatert

Oond 180 gr C. Meng saam: 1 blik tuna, dreineer, 1 pakkie sampioen soppoeier, 1 1/2 k melk, 1 1/2 k water, 1 gekapte ui, 1 E asyn, 2 groot eiers en 1 groot pak kaas en uie chips, effe fyner gedruk. Skep in gesmeerde tertbak en bak vir 30-40 miunute tot goudbruin. Kan ook gerasperde kaas bo-oor

Hannes van Wyk deel sy ma se resep vir 'n heerlike souttert met ons Savoury Baking, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Braai Recipes, Cooking Recipes, Kos, South African Recipes, Quiche Recipes, Salad Recipes

Spek-en-uie-souttert

'n Souttert is altyd 'n treffer. Probeer hierdie lekker kombinasie

 die kos waarop hy grootgemaak is. Quiche Recipes, Tart Recipes, New Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Yummy Recipes, Favorite Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Mietha Klaaste se souttert

Niël Stemmet deel Mietha Klaaste se stories en resepte; die kos waarop hy grootgemaak is.