Afrikaanse Quotes, Bible Quotes, Bible Verses, Prayer, Eid Prayer, Scripture Verses, Bible Scriptures, Biblical Quotes, Scripture Quotes

Afrikaans, Holy Spirit, Jesus Quotes, Bible Verses, Scriptures, Prayers, Lord, Holy Ghost, Scripture Verses

Die vyand gebruik vrees om mense van hul roepings te weerhou. Hy saai onsekerheid en twyfel. As Noag ingegee het tot sy vrees sou hy nooit die ark gebou het nie en jy sou nie hier gewees het vandag nie. Vertrou op die Here. As Hy jou stuur om iets te doen sal Hy jou ook instaat stel om dit te doen.

Daar is mense wat vra, waar is God, waar hulle Hom kan vind? Wat ons nie al dag begryp nie is dat dit soos 'n vis is wat verwoed deur die oseaan swem en soek na die oseaan. Hy is oral!

Proverbs Trust in the Lord with all your heartand lean not on your own understanding;

PSALMS 56:3 Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Wanneer ons bang word, kan ons op die Here vertrou.  #LiefGodGrootliks –

PSALMS Die dag as ek bang word, vertrou ek net op U. Wanneer ons bang word, kan ons op die Here vertrou.

Die Here sal jou nooit 'n gees van vreesagtigheid gee nie. Vrede, liefde en selfbeheersing bewys die huisvesting van die Heilige Gees en die Krag van Jesus.

Ken die Here in al jou weë en Hy sal jou paaie gelyk maak. In die moeilike tye sal Hy jou dra en in die goeie tye sal Hy voor jou uitloop. Sy genade en liefde is onbeperk en daarom sal Hy jou nooit op jou eie los nie. Wanneer Hy vêr voel, is dit nie omdat Hy weg gestap het nie... Maar omdat jy afgedwaal het.

Moenie toelaat dat iemand jou in 'n gietvorm probeer plaas, net sodat jy kan voldoen aan wat hulle dink van jou nie. Die Here het daardie vorm gebreek toe Hy jou geskape het. Jy is uniek en is Sy meesterstuk. Jy sal nooit soos ander wees nie.

Moenie toelaat dat iemand jou in 'n gietvorm probeer plaas, net sodat jy kan voldoen aan wat hulle dink van jou nie. Die Here het daardie vorm gebreek toe Hy jou geskape het. Jy is uniek en is Sy meesterstuk.

Ek onthou die dae toe ek gebid het vir alles wat ek nou het. Dit maak my nederig dankbaar want die Here se genade heers in my lewe, al verdien ek dit nie.

Ek dink ek vergeet soms hoe kragtig die Here is en dat Hy alles wees, beter weet en baie groter planne vir my lewe het as ek vir myself. Hy is nie net 'n God van soms nie, maar 'n God van altyd.

Wanneer jy jou alles gee en voel mense verwerp jou, is dit 'n goeie aanduiding dat jy die goedkeuring van mense najaag en nie jou waarde by Jesus soek nie.

Jou gebede is soos briewe aan jou Hemelse Vader. Deel jou hart met rou eerlikheid. Hy is die Skepper van jou hart en is mal oor al jou emosies wat jy met Hom deel. Kyk na Dawid se briewe en Hy was 'n man so na aan God se eie hart.

Ministry, Afrikaans, Om

Ek is ..... sterk, want ek weet waar my swakhede lê. medelydend, want ek het al self swaar gekry. wys want ek het al baie dom besluite geneem. seker van liefde, omdat ek dit al verloor het sterk, want Jesus verander al die sleg in goed vir die wat Hom lief het.

Pinterest
Search