When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.
Hierdie aktiwiteit is ideaal as 'n huiswerk aktiwiteit. Die leerder moet sinner oorskryf in die indirekte, asook direkte rede. Dit is ook 'n oulike hersienings oefening voor die toetsreeks of eksamen.