Afrikaanse Boeke

50 Pins5 Followers
Nog ’n boek uit dié geliefde reeks van boeke oor ’n tweeling Sias en Mias.

Sias- en Mias-hulle verhuis na Biesieslaagte.

’n Hele reeks avonture oor ’n seun en sy hond, wat ’n knak in sy stert het.

’n Hele reeks avonture oor ’n seun en sy hond, wat ’n knak in sy stert het.

’n Chinese seuntjie se avonture tydens die Tweede Wêreldoorlog toe Japan China aangeval het.

’n Jong seun se avonture as hy sy vrese moet oorkom.

Kleinjan se troeteldier.

Sias bou vir hom ’n ruimtetuig.

Sias- en Mias-hulle verhuis na Biesieslaagte.

Nog ’n boek uit dié geliefde reeks van boeke oor ’n tweeling Sias en Mias.

’n Somervakansie by oupa en ouma met drie jong hondjies.

’n Jong seun se avonture as hy sy vrese moet oorkom.

Sias en Mias besorg hulle juffrou hoofbrekens.

Die tweede verhaal van ’n cowboy met ’n kameelperd genaamd Shorty.

’n Jong seun wen ’n wit eendjie op ’n kermis, oor wie hy gek word.

Dawie kry ’n swart konyntjie en saam beleef die twee die hartroerendste avonture.

Oor ’n klein wit eendjie wat nie kan kwaak nie.

’n Jong seun se avonture as hy sy vrese moet oorkom.

Sias en sy tweelingboetie Mias kry elkeen ’n kalf.

Sias maak vir hom ’n swaard en trek ’n skelm hoenderdief vas.

Willie is vasbeslote om ’n hartseer bul gelukkig te maak.

’n Jong seun se avonture as hy sy vrese moet oorkom.

Hoe ’n arme kat, ’n seuntjie se troeteldier, ontkom van ’n rivierdood.

’n Mooi storie oor ’n kat. In grootdruk vir beginnerlesers.

Sias se slang beland in Juffrou se trougeskenk.

Sias bou vir hom ’n ruimtetuig.

’n Storie wat in ’n dorpie in die Middeleeue in Nederland afspeel.

’n Jong seun se avonture as hy sy vrese moet oorkom.

Kleinjan se eerste skooljaar.

’n Worshondjie vertel die storie. Veral snaaks hoe hy na katte kyk.

’n Seuntjie vertroetel ’n koolkop en lok so talle nuwe vriende. In grootdruk met volbladtekeninge.

’n Jong seun se avonture as hy sy vrese moet oorkom.

Pinterest
Search