Briefie net vir jou om te sê Ek's bitter baie lief vir jou

Briefie net vir jou om te sê Ek's bitter baie lief vir jou

Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!" Soooo baie lief vir jou! xx

Wil jy weet wat is baie spesiaal? Toe die Here jou klaar gemaak het, het Hy die vormpie weggegooi en gesê: "Ek maak net eenkeer iemand so spesiaal soos jy!

Afrikaans, Strong Quotes, Special Quotes, Friendship Quotes, Night Night, Captions, Breathe, Extensions, Verses

Pinterest
Search