So mooi!

Ek wens vir jou ’n klip in die Karoo waar jy in stilte kan sit en jou drome met ’n stokkie in die sand kan skryf

Daar kom 'n tyd in jou lewe waar jy die dinge moet laat gaan wat jy nie kan verander nie, Wat gedoen is, is gedoen..... So beweeg aan. God is in beheer en daar is 'n plan vir jou lewe. Vertrou op Hom want dinge gaan uitwerk soos dit moet. Dit is waar genade die noodlot troef.

Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Deur volharding het die slak die ark bereik

Mother Daughter Quotes, Afrikaans Quotes, Bible Verses Quotes, Scripture Verses, Scriptures, Happy Birthday Quotes, Special Quotes, Christian Quotes, Inspire Quotes

Pinterest
Search