Jesus #EEN

Collection by Marius Booysen

71 
Pins
Marius Booysen
Christelike Boodskappies: LEIDING I Love You God, My Love, Afrikaanse Quotes, Inspirational Qoutes, Prayer Box, Bible Prayers, Spiritual Inspiration, Christian Quotes, Bible Quotes

LEIDING

LEIDING U, Here, laat my lamp helder skyn; my God gee lig as dit donker is om my. - Ps. 18:29 In 'n stikdonker nag, wys die liggie op 'n kompas vir my watter kant Noord is, en lei my só op die regte pad. As ék belangrike besluite moet neem, en nie presies weet wát om te doen nie, laat ek nie toe dat énige duisternis my oorval nie. GÓD is die kompas in my hart, en Sý lig lei my op die regte pad! En wanneer alles om my werklik nágdonker word, as ek voel ek word tótaal oorval deur al die eise…

  Faith In Love, My Love, Me Quotes, Qoutes, Afrikaans Quotes, Life Rules, Mason Jar Diy, Lent, Love Life

EK IS

EK IS Christus is in julle, Hy is julle hoop op die heerlikheid. - Kol. 1:27 Geliefde, wees stil en weet Ek is die Christus wat opgestaan het in die krip van jou hart – in die kern van jou wese. Wees dit wat Ek is in die kern van jou wese, en jou liefde sal uitblom, jou lig sal skitterblink, jou krag sal oorneem en jou omskep in dít wat Ek is in die kern van jou wese. Die geheim van hoe om hierdie grootse waarheid jou eie te maak en uit te leef, lê in jou stil tyd saam met My, *elke dag…