Heerlike Pampoentert
LEKKERSTE PAMPOEN KOEKIES MET KARAMELSOUS - Food Lovers Recipes
LEKKERSTE PAMPOEN KOEKIES MET KARAMELSOUS - Food Lovers Recipes
PAMPOEN POFFERTJIES MET KARAMELSOUS
Pampoen Poffertjies in Karamelsous Poffertjies 1k gaarpampoen 1k meel 2 t bakpoeier 2 e strooisuiker 1eier ¼ k melk knippiesout canola-olie, vir braai Karamelsous ¾ k suiker 1 k room 1t vanieljegeursel 3 e botter ½ k goue stroop Vir die poffertjies, meng al die bestanddele om ‘n gladde deeg te vorm. Verhit die olie en braai lepelsvol van die beslag tot goudbruin en gaar. Haal uit met ‘n gaatjies lepel en dreineer op kombuispapier. Vir die karamelsous, prut al die bestanddele 10 – 15 minute…
Pampoentert
'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.
Pampoenpoffertjies met karamelstroop
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!
Pampoenpoffertjies met karamelstroop
Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!
Outydse pampoenpoffertjies in karamelsous
Hierdie dis is uit kosblogger Alida Ryder se boek Heerlik en Maklik - hartskos. (maak 24) Poffertjies 1 k gaar pampoen 1 k meel 2 t bakpoeier 2 e str.
Pampoentert
'n Heerlike bygereg vir enige hoofmaaltyd of selfs vir 'n braai. Vries ook hierdie tert gerus – dit vries baie goed.