melkkos

Collection by Edelweiss Bond

7 
Pins
Edelweiss Bond
“Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour . 2 ml salt 15 m., “Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour . 2 ml salt 15 ml butter of margarine cinnamon sugar Microwave milk . Kos, Microwave Recipes, Cooking Recipes, Microwave Deserts, Cooking Tips, South African Recipes, Cake Flour, Light Recipes, Sweet Recipes

“Melkkos” in the Microwave

“Melkkos” in the Microwave 1 litre milk 180 ml cake flour ... 2 ml salt 15 ml butter of margarine cinnamon sugar Microwave milk ...

Food recipes from all over the world.

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG

Melkkos Lekkerte. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/melkkos-resepte.html Gerrie Harmse Bestanddele: blik kondensmelk 2 koppies water 1 liter melk 1 koppie meel 125 ml botter bietjie sout So gemaak: Meng die kondensmelk, water en melk saam in 'n kastrol. Jy kan suiker byvoeg as dit nie soet genoeg is nie. Vryf die botter in die meel in, sodat dit soos krummels lyk. Voeg die sout by. Wanneer die melk mengsel warm is, word die meelmengsel bygevoeg, en geroer totdat…

Een hap hiervan en ek is terug in die skoolkoshuis se eetsaal op ’n koue wintersdag. Recipes, Kos, Chicken Cordon, Cake, Happy, Desserts, Pie Cake, Tailgate Desserts, Pie

Maklike melkkos

Een hap hiervan en ek is terug in die skoolkoshuis se eetsaal op ’n koue wintersdag...