Kerrie boontjies en nog vele mee

Collection by Petro Bodenstein Fourie

43 
Pins
 • 
671 
Followers
Petro Bodenstein Fourie
Ouma Freda’s fishcakes Banting Recipes, Meat Recipes, Seafood Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Curry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes

Ouma Freda se viskoekies

Huisgenoot

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…onion rings Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Kos, Onion Recipes
Vegetable RecipesCooking RecipesSouth African BraaiAfrica RecipesOnion Recipes

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

Make our KFC Macaroni Salad Recipe at home for your next outdoor party. With our Secret Restaurant Recipe your Macaroni Salad will taste just like KFC’s. Hawaiian Macaroni Salad, Macaroni Salads, Macaroni Pasta, Filipino Macaroni Salad, Elbow Macaroni Recipes, Homemade Macaroni Salad, Hawaiian Salad, Al Dente, Gourmet
Macaroni SaladsFilipino Macaroni SaladHawaiian SaladAl Dente

Authentic Hawaiian Macaroni Salad Recipe - I Believe I Can Fry

  South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Oven Recipes, Recipies, Salad Recipes South Africa, Curry Pasta Salad, African Salad
Cooking RecipesRecipiesSalad Recipes South AfricaAfrican Salad

South African Recipes

Slaai http://pinterest.com/SAfricanRecipes/8-salad/

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Homemade Sandwich, Sandwich Spread, Good Food, Yummy Food, Canning Recipes
Homemade SandwichGood FoodCanning Recipes

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek dit kan bottel, in die spens kan stoor en gebruik, Relish Recipes, Chutney Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Light Recipes, Sauce Recipes, Oven Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes

Tamatie en uiesous

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek

Pampoenkoekie gaar pampoen 2 eiers 1 teelepel sout bruismeel bakpoeier Sous suiker 1 koppie water melk b. South African Dishes, South African Recipes, Easy Dinner Recipes, Sweet Recipes, Yummy Recipes, Kos, Pumpkin Fritters, Ma Baker, African Dessert
Sweet RecipesYummy RecipesAfrican Dessert

MARINDA SE PAMPOENKOEKIES

Pampoenkoekie 750ml gaar pampoen 2 eiers 1 teelepel sout 500ml bruismeel 15ml bakpoeier Sous 500ml suiker 1 koppie water 123ml melk 30ml botter 2 teelepels maizena Metode Klop die pampoen en eiers saam. Voeg die res by, meng goed. Verhit 500ml olie in kastrol. Skep eetlepels van die beslag uit, en drup dit in die olie. Braai tot goudbruin, haal uit en sit op kombuispapier. Sous Verhit al die bestanddele van die sous in 'n kastrol, behalwe die Maizena. Roer totdat suiker oplos. Voeg bietjie…

Search Results for “Curry banana salad” – Kreatiewe Kos Idees South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Banana Curry, Banana Salad, Kos, Other Recipes, Food To Make
Cooking RecipesBanana Curry

Kerrie Piesang Slaai

KERRIE PIESANGSLAAI BESTANDELE: 6 tot 8 Piesangs 2 e perske/appelkooskonfyt ½ t Borrie ½ t Kerrie 2 e Mayonnaise 1 e Asyn ¼ k Rosyne METODE: Meng al die bestanddele vir die sous en laat 1 uur staan…

Creamed Spinach South African way! No one, I repeat, no one makes South African Creamed Spinach like we do! (Creme Fraische please! Spinach Recipes, Vegetable Recipes, Vegetarian Recipes, Curry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, South African Braai, Africa Recipes, Bbc Good Food Recipes

Creamed spinach @bbcgoodfood #Recipes #Cooking #Spinach

via Creamed spinach | BBC Good Food EASY CREAMED SPINACH Hints (added by Sharon) * You can use grounded nutmeg if you don’t have fresh * Add some feta cheese/bacon/mushrooms/garlic/che…

 I'm South African so grew up with this and my German husband now loves it too. Home Canning Recipes, Kids Cooking Recipes, Oven Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Jamaican Recipes, Curry Recipes, Curried Beans Recipe, Veggie Dishes
Curry RecipesVeggie Dishes

Kerrie-boontjies (pickled curry beans)

Aangesien ’n mens die slaai kan bottel, gee ek ’n groot resep, wat genoeg is vir sowat 6 flesse van 500 ml elk. South African Salad Recipes, South African Dishes, Braai Recipes, Vegetarian Recipes, Healthy Recipes, Healthy Salads, Cooking Sweet Potatoes, Curry Dishes, Canning Recipes
Vegetarian RecipesHealthy RecipesHealthy SaladsCooking Sweet PotatoesCanning Recipes

Kerrieboontjieslaai

Aangesien ’n mens die slaai kan bottel, gee ek ’n groot resep, wat genoeg is vir sowat 6 flesse van 500 ml elk.

 250 ml k) of maize, washed ℓ water 5 ml t) would … – Devi… Samp. 250 ml k) of maize, washed ℓ water 5 ml t) would … – Devilish Desserts & all things good – Braai Recipes, Oxtail Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Creamy Samp Recipe, How To Cook Samp, Pap Recipe, Zambian Food
Creamy Samp RecipeHow To Cook SampPap Recipe

RYS / RICE

BOTTERSKORSIE RISOTTO BOTTERSKORSIE RISOTTO Genoeg vir 3-4 mense Bereiding: 10 minute Kooktyd: 35 minute BESTANDELE 1 botterskorsie sout olie 15 ml (1 e) groente-aftrekselpoeier 1 ui, fyn gekap 50 g...

: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn koppie koue water koppie suiker 1 knippie … South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Onion Recipes, Salad Recipes, Sweet Chilli, Canning Recipes, Quick Easy Meals
Ethnic RecipesOnion RecipesCanning Recipes

Slaphakskeentjies – Boerekos – Kook met Nostalgie

: 1 kg pickle uitjies mooi geskil 2 teelepels korrel mosterd ( grainy mustard ) 1/2 eetlepel maizena 1 teelepel borrie 1 koppie bruin druiweasyn 1/4 koppie koue water 1/2 koppie suiker 1 knippie …

Crumbed Mushrooms, served with tartare or garlic sauce at Spur Steak Ranches… Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Veggie Recipes, South African Recipes, Savory Snacks, Vegetable Dishes, Veg Dishes, Light Recipes
Cooking RecipesVegetable DishesVeg DishesLight Recipes

SAMPIOENE GEREGTE

GEKRUMMELDE SAMPIOENE Dompel sampioene in meel, geklitste eiers en dan in die broodkrummels. Braai in diep-olie tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier. Plaas die gekrummelde sampioene in die yskas vir minstens 30 minute voordat dit gebraai word. Dit sal help dat die krummels nie so maklik afval in die olie nie."Helena Kruger* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html GEKRUMMELDE SAMPIOENE Jy kan ook die sampioene in n mengsel van 500ml karringmelk…

Tangy Curry Pasta Salad Recipe - Add fruit cocktail pieces or peach pieces etc. Curry Pasta Salad, Noodle Salad, Pasta Salad Recipes, Tomato Pasta Salad, Spaghetti Salad, Quinoa Salad, Braai Recipes, Spicy Recipes, Cooking Recipes
Noodle SaladTomato Pasta SaladSpicy RecipesCooking Recipes

Tangy Curry Pasta Salad Recipe - Details, Calories, Nutrition Information | RecipeOfHealth.com