Op berge en in dale, en oral is my God Waar ons ook telke male mag swerwe, daar is God. Waar ons gedagtes swewe of styg, ook daar is God. Omlaag en hoog verhewe, ja, oral is my God! Sy troue Vaderoë sien alles van naby. Ons steun op Sy vermoë, word deur SY Gees gelei. Die swaeltjies behoed Hy, beklee met gras die dal. Die kleinste wurmpie voed Hy, sorg vir die groot heelal!

Afrikaans

Versies Afrikaanse,Language,Bible Verses,Prayers,Encouragement,Faith,Inspirational

"Kinders van die wind" deur Koos du Plessis #afrikaans #gedigte #nederlands…

Versies Afrikaanse,Wisdom,All

Stille waters diepe grond...onder draai die duiwel rond. Afrikaanse Idiome & Uitdrukkings #litnet

Afrikaans Quotes,Jesus Quotes,Christian,Faith

Pinterest
Search