Blou Sysie

Blou Sysie

plus.google.com/111920472542650970761
Pretoria / I am using this site to relax by looking at the beauty and wonder of nature and the animal and sea world......
Blou Sysie
More ideas from Blou
by k chin

by k chin

South Africans are renowned for their sweet tooths and many different types of poedings (puddings) feature among their line-up of traditional desserts. This classic vinegar pudding is not nearly as…

Asynpoeding Sous 500 ml kookwater 300 g ml) suiker 125 ml bruinasyn Beslag 25 ml botter 100 g ml) suiker 25 ml appelkooskonfyt 2 eiers, geklits 180 g ml) koekmeel 5 ml koeksoda 2 ml sout 10 ml fyn gemmer 2 ml fyn neut 50 ml melk

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan...

Almal is dol oor dié bekende en effens outydse koekies wat in ’n japtrap gemaak kan.(Cheese Straws With Rice Krispies)

Die enigste pannekoek resep wat jy nodig het. Flop nooit en is nooit rubber nie, selfs as dit koud is. Pannekoek 4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

4 k meel 4 eiers 5 k water ½ t sout 4 t bakpoeier ½ k olie Meng alles baie goed saam en bak, die geheim is om die bakpoeier laaste by te gooi en goed te meng.

Green Rose, Paper Roses, Flower Photography, Red Roses, Propagation, Flowers Garden, Beautiful Flowers, Rosary, Plants, Succulent, Flowers, Nature

Towervlakoek

Towervlakoek

Uit die Huisgenoot toetskombuis:  Karamelkondensmelk-stafies

LEWER 28 BLOKKIES Bereiding: 10 minute baktyd: 30 minute 250 g margarien of botter 125 ml (½ k).