Malva Pudding Chocolate -A Decadent traditional South African Dessert that you just have to try! Rich, Moist, Chocolaty  and Oh so easy!

Malva pudding (Chocolate)

Malva Chocolate Cake is a decadent traditional South African Dessert that you just have to try! Rich, Moist, Chocolaty and Oh so easy!

Sjokolade-trifle. n Ware wenner as jy ‘n vingerlek-lekker triffle vinnig wil maak.

Sjokolade-trifle

Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak…

Blits Poeding

Blits pudding Oond 180 gr C. Maak die deeg in die bak aan waarin jy die poeding gaan bak, bak moet omtrent inhouds mate van 2 L hê. Meng 1 E sagte margarine, 1 k appelkoos konfyt, 1 t koeksoda, 6 E hoogvol bruis.

<p> 1 pak tennis biscuits. 2 blikkies kondens melk ,500 ml room 1/2 koppie suurlemoensap. Klits dit alles saam tot dik en gebruik tennis biscuit en pak in lae. Laat dit stol in yskas Vreeslik lekker</p>

Pinterest
Search