Praatafrikaans

Collection by Bianca Platelli

577 
Pins
 • 
93 
Followers
Bianca Platelli
Afrikaanse Inspirerende Gedagtes & Wyshede: Tyd is gratis, maar dit is prysloos. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie. Words To Live By Quotes, Gods Love Quotes, Home Quotes And Sayings, Wise Words, Best Quotes, Fine Quotes, Afrikaanse Quotes, Inspirational Verses, Inspiring Quotes About Life

Tyd is gratis, maar dit is prysloos. Jy kan dit nie besit nie, maar jy kan dit gebruik. Jy kan dit nie hou nie, maar jy kan dit spandeer. As jy dit verloor het, kan jy dit nooit weer terugkry nie.

 Dis beter om alleen te wees as eensaam. Here hou asseblief my hand vas. Wisdom Quotes, Me Quotes, Afrikaanse Quotes, My King, Prayers, Inspirational Quotes, Life Coach Quotes, Ego Quotes, Inspiring Quotes

Hoe keer jy wat jy voel? Hoe sluit jy jou hart? Hoe spaar mens die seer? Die stilte van die hart... Dis beter om alleen te wees as eensaam.. Seer verander jou.. Here hou asseblief my hand vas..