custard  cake

Magic Custard Cake

This is a very unique cake. A magic custard cake begins pretty much with a basic cake batter and transforms it literally into a magical cake with a custard layer. Magic Custard Cake Ingredients: 4 eggs (whites separated from yolks), …

Real fudge!

Real Fudge Recipe

Recipe: It is proper fudge, the real deal, melt-in-the-mouth. Save it! my pregnancy down fall when it comes to craving!

Ystervarkiekoek (FOTO: Donna Lewis) Herman Lensing se Lamingtonkoek.

Lamingtons is ’n lekkerte van australië wat al so deel is van ons kultuur dat jy kan glo ystervarkies, soos ons dit noem, is hier gebore.

1. Mikrogolf 1 blikkie kondensmelk 1 blikkie melk 2 blikkies warm water 2 eetlepels botter 4 eiers 6 eetlepels mielieblom (maizena) Knippie sout Pakkie tennisbeskuitjies SO MAAK JY: Meng al die bestanddele saam (behalwe die tennisbeskuitjies), klits en mikrogolf vir 7 minute op hoog. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 5 minute. Haal uit, klits weer en mikrogolf vir 3 minute. Klits weer. Pak tennisbeskuitjies onder in ’n bak, smeer vulsel bo-oor en strooi kaneel op.:

Tuna tert

As jou tyd min en jou huismense honger is, is hierdie resep net die ding!

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Tert Doppies Resep met 6 Vulsel Resepte

Waatlemoenkonfyt | Boerekos.com – Kook en Geniet saam met Ons!

Waatlemoenkonfyt Die lekkerste konfyt wat jy ooit jou tande sal in byt….

Pinterest
Search