Recipes to cook

Collection by Bettie Van Tonder

28 
Pins
Bettie Van Tonder
40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…., 40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Fudge Recipes, Candy Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Pudding Recipes, Tuna Recipes, Baking Ideas

40 jaar wenner fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

40 jaar oue fudge resep, die is ‘n wenner…. keer op keer ! 1kg suiker. 115 g (125 ml) botter. 250 ml vars melk. 25 ml goue stroop. Knippie sout. 1 blik kondensmelk. 5 ml vanieljegeursel. Metode: Plaas al die bestandele, behalwe die kondensmelk en geursel in n kastrol. 2 roer dit met n hoetleppel en was al die suiker suiker reltjies aan die kastrolwand af. 3 sit die deksel op, verhit die mengel tot kookpunt en kook dit vir 5 min lank stadig. 4 Haal die deksel af en roer die kondensmelk in. 5…

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Dishes, South African Recipes, Curry Recipes, Salad Recipes, Melktert, Mickey Mouse Cupcakes, Biltong, Spare Ribs, Recipies

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

My “Spur style” Uieringe Braai Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Recipies, Melktert, Rump Steak, Biltong, South African Recipes, How To Grill Steak

Rump Steak Kerrie Sosaties – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 van my gunstelinge in 1 – Die eenvoudige maar vingeraflek lekkerte resep die wag werd 2 kg Rump steak (matured) maak seker hy het tog ‘n goeie lagie vet Marinade: 4 groot uie, ringe gesny 100 ml kookolie 125 ml vars suurlemoensap 150 ml bruinasyn 300 ml kookwater 2 el sterk kerriepoeier 200 ml appelkooskonfyt 1 tl gemaalde swartpeper 1 tl borrie *sosatiestokkies – in water geweek vir so 1 uur voordat jy begin ryg Sny die Rump steak in hapgrootte blokkies en plaas in ’n plat glas…

Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut” Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater Voeg die pamp… Creamy Mushrooms On Toast, Biltong, South African Recipes, Specialty Foods, Fruit And Veg, Vegetable Dishes, Pumpkin Recipes, Salad Recipes, Food To Make

Ouma se Soetpampoen – Boerekos – Kook met Nostalgie

Gebruik lekker ou boerpampoen of “butternut” Jy het nodig: 3 eetlepel botter of margarien 750 g pampoen, in dik skywe gesny 1 kop suiker knypie fyn kaneel 100 ml kookwater Voeg die pampoen in pot, gooi suiker , botter en kaneel by, giet kookwater oor, sit op plaat bring als tot kookpunt, en laat baie stadig stoom tot sag en droog gekook,en liggies begin potbraai het ; roer saggies deur met vurk….bedien warm

Irene se vetkoek Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: kg koekmeel (gesif), anchor kits suurdeeg, 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou… South African Dishes, South African Recipes, Quick Meals, No Cook Meals, Melktert, Snack Recipes, Cooking Recipes, Nigerian Food, Good Food

Vetkoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Hierdie resep lewer so 16 vetkoeke of 1 brood en is n baie lekker deeg. Bestanddele: 1.25 kg koekmeel (gesif), 1 pakkie anchor kits suurdeeg,(10 g ) 10 ml sout, 10 ml suiker, 3 koppies lou warm water met 1 eetlepel wit asyn daarin, 750 ml kook olie om vetkoek in te braai. Maak deeg aan met die louwarm water en knie goed. Laat rus vir 10 minute en knie af. Maak 16 balle en plaas eenkant om weer te rys. Verhit olie. Maak nou die deeg plat en plaas in matige warm olie. Braai eers aan eenkant…

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie Guava Desserts, South African Recipes, Cake Mix Cookies, Instant Pudding, Eclairs, Cake Toppings, Baking Tips, Cake Recipes, Cake Decorating

Steri-Stumpi Vrugtekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie

Jy gaan dol wees oor die heerlike klam, net drie bestandeel Vrugtekoek So maklik en regtig moeite vry lekkerte Hier, dis wat jy nodig het: 1kg of gemengde droë vrugte koekmengsel 600ml Steri Stumpi Melkskommel – Sjokolade geur 2 kop bruismeel . Nou maak ons so: In n groot glas mengbak, gooi droë vrugte koekmengsel Giet die melkskommel bo oor, roer mooi deur Seel die bak met kleefplastiek en plaas in yskas oornag Voorverhit oond 160 C Voer n 20 cm koekpan met bakpaper uit Om die beurt voeg…

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie Melktert, Rump Steak, How To Read A Recipe, Biltong, South African Recipes, Spare Ribs, Cheese Spread, Ciabatta, Muesli

Flou val Toebroodjie – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sit die toebroodjie voor as ligte middagete Gebruik ’n verskeidenheid vars brode soos rogbrood of ciabatta of self lekker sadebrood Smeer die broodjies deeglik tot op die hoeke met botter dat jou toebroodjie nie pap word nie 1 groot ryp Avokadopeer 4 eiers hard gekook mayonaise sout en peper na smaak Brood van jou keuse Druk Avokadopeer fyn Dop eiers af en druk rofweg fyn en voeg by avokadopeer Geur met sout en peper na smaak Vou genoeg Mayonaise by om dit lekker klam te maak en meng deur…

Search Results for “” – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Ethnic Recipes, Kos, Melktert, Milk Bread Recipe, Herb Salad, Biltong, Catering Food, Types Of Food

Koel Komkommer Slaai – Boerekos – Kook met Nostalgie

Lekker rou en krakerig Die slaai kan letterlik in sekondes aanmekaar geslaan word net voor ete. Kom trek ’n komkommer nader 1 groot engelse komkommer 1 bottel Knorr “Jogurt an Herb” Salad dressing sout en gemaalde swart peper na smaak *Hou jou Komkommer en “salad dressing” vooraf in die yskas dat dit lekker koud kan word Sny jou Komkommer in lekker dun skyfies op soos benodig Plaas in mooi slaaibak, geur met sout en gemaalde swart peper na smaak Gooi Slaaisous oor, net genoeg dat die…

Kondensmelk fudge | Boerekos – Kook met Nostalgie Mickey Mouse Cupcakes, Biltong, South African Recipes, Good Advice, Opportunity, Healthy Food, Meet, Cook, How To Plan

Vote for your Favourite Radio Station and you could WIN R40 000

The My Station Competition gives listeners the opportunity to vote for their favourite station.

‘n twis op ‘n klassieke lekkerte . 2 kop suiker 4 el Kakao 125 g Botter 125 ml room ½ koppie Nutella 1 el Vanielje kop Rice Krispies bakpoeier . Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan g… Yummy Treats, Sweet Treats, South African Recipes, Vanilla Essence, No Bake Cookies, Everyday Food, Macaroons, Rice Krispies, Fudge

Nutella en Rice Krispies Blokkies – Boerekos – Kook met Nostalgie

‘n twis op ‘n klassieke lekkerte . 2 kop suiker 4 el Kakao 125 g Botter 125 ml room ½ koppie Nutella 1 el Vanielje 2½ kop Rice Krispies bakpoeier . Sprinkel ‘n 20 cm x 10 cm pan goed met bakpoeier In ‘n swaarboom kastrol, oor lae hitte, bring die suiker, kakao, botter en room tot kookpunt, kook vir 1 min. Verwyder van plaat Voeg dan in Nutella, vanielje, en rice krispies by, meng goed deur Plaas in yskas om te verhard en sny in blokkies

Drie bestanddele lekkerte cadbury’s melk sjokolade blok blikkie kondensmelk 4 x 60 g Bar One stafies bietjie maizena vir sprinkel Sprinkel ‘n vierkantige pan loggies met … Fudge Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Yummy Treats, Sweet Treats, Healthy Fudge, South African Recipes, Cooking Recipes, Sweets

Bar One Fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Drie bestanddele lekkerte 400g cadbury’s melk sjokolade blok 395g blikkie kondensmelk 4 x 60 g Bar One stafies bietjie maizena vir sprinkel Sprinkel ‘n 20cm vierkantige pan loggies met maizena Sny Bar One in stukke op Breek blok sjokolade in blokkies Gooi die kondensmelk in ‘n medium kastrol, en oor lae hitte voeg die Cadbury’s melk sjokolade – wat opgebreek is in blokkies by Bring kondensmelk en sjokolade mengsel stadig tot kookpunt en roer gereeld totdat die sjokolade gesmelt is Verwyder…

Last week I shared with you 21 homemade Christmas presents to make for teachers and I gather you’ve already made them, like me (*cough, cough*). Here are 28 homemade Christmas presents for ch… Hard Boiled, Boiled Eggs, Shawarma, Couscous Express, Homemade Christmas Presents, Haitian Food Recipes, Easy Freezer Meals, Origami Butterfly, Modular Origami

Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

Last week I shared with you 21 homemade Christmas presents to make for teachers and I gather you’ve already made them, like me (*cough, cough*). Here are 28 homemade Christmas presents for ch… Hard Boiled, Boiled Eggs, Shawarma, Couscous Express, Homemade Christmas Presents, Haitian Food Recipes, Easy Freezer Meals, Origami Butterfly, Modular Origami

Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie

Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…

 2 el kakao, 250 g margarien 500 g versiersuiker 1 tl vanilla essence 1 pak marie koekies 1 groot eier. Candy Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Fudge Recipes, Pudding Recipes, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, Homemade Turkish Delight

Tuisgemaakte Turkse Lekkers – Boerekos – Kook met Nostalgie

Bestandele: 45ml gelatien 125ml koue water 500ml strooisuiker 190ml kookwater 4ml wynsteensuur 1 suurlemoen se sap 5ml vanielje geursel rooi voedselkleursel so gemaak: Spons gelatien in koue water. Verhit suiker en kookwater saam tot suiker opgelos het. Voeg wynsteensuur by en verhit tot kookpunt. Laat vir sowat 5 minute kook. Roer suurlemoensap by en verwyder van hitte. Los gelatien oor warm water op en giet by. Roer deeglik en voeg kleursel by. Kleur mengsel, indien verkies, met ‘n paar…

Kampvuur Poeding As jy so gelukkig is om te braai vandag, kan die bederfie lekker handig inkom. Vanilla Essence, Fudge, Chips, Cooking Recipes, Meet, Ethnic Recipes, Desserts, Food, Projects

Kampvuur Poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie

As jy braai vandag, kan die bederfie lekker handig inkom… soete verleiding, vir Pa, en sommer die hele span…!! Verrassings Horingkies Vul ‘n roomys horingkie met allerhande lekker bederfies,… piesang, malvalekkers, choc chips, neute, grondboontjie botter., karamel stroop… die keuse is eindloos… draai toe in foelie… sit op rooster oor matige hitte vir 10 min… vingeraflek lekker..!!

Nageregte – Page 8 – Boerekos – Kook met Nostalgie Jam Donut, Rump Steak, Biltong, Slice Of Bread, Types Of Food, Fudge, Banana Bread, French Toast, Cooking Recipes

TORRIJAS – Boerekos – Kook met Nostalgie

8 Snye fraansebrood van die vorige dag 1 Liter Melk 200gr Suiker skil van ´n suurlemoen 2 Eiers geklits 1 Kaneel stokkie 15ml Brandewyn 5ml Vanielje geursel Olie Sny die brood in 1cm dik snye. Verhit die melk met die suiker, skil van ´n suurlemoen, kaneel stokkie, brandewyn en vanielje geursel daarin. Sit die snye brood in ´n bak en gooi die melkmengsel oor dit. Laat staan vir 1uur. Haal brood uit melk mengsel, laat die ergste vloeistof afloop en dompel dit dan in die geklitsde eiers. Braai…