watertand resepte

Collection by Elize • Last updated 6 days ago

9 
Pins
Elize
– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. South African Desserts, South African Dishes, South African Recipes, Tart Recipes, Sweet Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Dessert Recipes, Drink Recipes

Kondensmelk Suurlemoen Tert – Resepte vir Elkeen

Bestandele 2 Eetlepel Vlapoeier 1 Eetlepel Suiker 2 Eetlepels Vlapoeier Tenniskoekies 1 Blikkie Kondensmelk 1/4 K Suurlemoensap Metode Stap1 Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart koppie suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in ‘n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer ‘n laag koekies en herhaal met kondensmelk en laaste vla. Druk koekies fyn…

Turkish Delight (or Lokum) dates back more than 230 years, making it one of the oldest sweet dishes in the world. Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, Delicious Deserts, Candy Recipes, Sweet Recipes, Macarons, Homemade Sweets, Homemade Chocolates

How to make Turkish Delight - Yuppiechef Magazine

Turkish Delight (or Lokum) dates back more than 230 years, making it one of the oldest sweet dishes in the world. Here’s a little history about this classic sweet treat and an easy, step-by-step recipe so that you can make it at home. A confectioner named Bekir Effendi, who opened a sweet shop in Istanbul…

Vlatertjies - van Watertandresepte vir oud en jonk this! Egg Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Cooking Tips, Recipies, Dinner Recipes, Portuguese Egg Tart, Portuguese Recipes

KLEIN TERTJIES SOET

APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...

Mielie-Marmite-tert, 'n Ou gunsteling lyk soos ’n nuwe gereg met ’n skep mielies by. Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Braai Recipes, Cooking Recipes, Marmite Recipes, Kos, South African Recipes, Mexican Recipes

Mielie-marmite-tert

'n Ou gunsteling lyk soos ’n nuwe gereg met ’n skep mielies by.

 As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik. Mince Recipes, Banting Recipes, Quiche Recipes, Cooking Recipes, Tuna Recipes, Pastry Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos

Maalvleis-en-kaas-quiche met tamatie-en-uiesous

Ek het nogal lekker gespeel met dié resep. Dit het nie ’n tradisionele quiche-kors nie – die maalvleis vorm die kors! Dis een van daardie regte staatmaker-geregte: vinnig om te maak, vries lekker en proe hemels. As jy dit eers een keer gemaak het, sal dit gereeld op jou spyskaart wees. Ek maak dit sommer ook in klein bakkies en pak dit in my man se werk-kosblik.

  South African Dishes, South African Recipes, Braai Recipes, Cooking Recipes, Eggless Recipes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, Potato Recipes, Savoury Recipes

BABA AARTAAPPELSLAAI MET JOGURT SUURROOMSOUS

Baba-Aartappelslaai met Jogurt-Suurroomsous http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/03/baba-aartaappelslaai-met-jogurt.ht...