Kondensmelk-Suurlemoen Tert
Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek
KLEIN TERTJIES SOET
APPELTERTJIES APPELTERTJIES (24 tertjies) 220ml Margarien 500ml suiker 6 eiers 100ml melk 500ml koekmeelblom 10ml bakpoeier 2ml sout 1 groot blik appels Sous 200ml cremora melkpoeier 400ml kookwater...
Curried Mince Vetkoek
Vetkoek & Mince Recipe. Nothing beats the comfort of home-made South African vetkoek. And on the off-chance you any have left-overs, serve with Apricot Jam for a sweet delicious treat.
Kondensmelk fudge – Boerekos – Kook met Nostalgie
Die beste , flopvrye resep ooit, sal nooit weer ander een probeer nie… Sukses Fudge !! 400g suiker 45ml water 55ml botter 30ml gouestroop 1 blik kondensmelk 1 tl vanielje Meng die suiker en w…
Wen-bobotie (Frans Kleingeld se resep)
SARIE
Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie
Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk
Resep: Beste hoenderpastei | Maroela Media
Almal is mos lief vir ʼn heerlike hoenderpastei!
Roosterkoek
Tradisioneel is roosterkoek veral op slagdag saam met lewer, niertjies en vetderm oor die kole gebraai en vir ontbyt voorgesit.
Ouma se bobotie
Hierdie tradisionele bobotie se geur is onverbeterlik.
Pampoen muffins met kaneelsuiker
Lewer 10-12 muffins. (Afhangend van die grootte wat jy wil hê.) Bestanddele 1 ½ koppie koekmeel ½ teelepel bakpoeier 1 koppie (o...
LEKKERSTE PAMPOEN KOEKIES MET KARAMELSOUS - Food Lovers Recipes
[Resep] Dadel-en-suurlemoenbroodjie | Maroela Media
Ag nee, daar gaan al die sprake van ʼn dieet. Hoe kan mens nou nee sê vir hierdie lekkerny?