hoender bobotie

Collection by Bets

9 
Pins
Bets
 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers…

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

Potato and spinach bake Veg Dishes, Savoury Dishes, Vegetable Dishes, Food Dishes, Potato Dishes, Side Dishes, Savoury Tarts, Braai Recipes, Vegetable Recipes
Veg DishesVegetable DishesFood DishesSide DishesVegetable Recipes

Aartappel-en-spinasie-gebak

Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak

Vegetarian Bobotie_a South African adaption to the traditional meat Bobotie

Recipe of the Week: Bobotie (South Africa)

Hoender Bobotie ~ treffer dis met 'n hemels twist met hoender ! Chicken Bobotie ~ hits it with a heavenly twist with chicken! South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Bobotie Recipe, Kos, Oxtail Recipes, Savoury Dishes, Savoury Recipes, Fabulous Foods
Africa RecipesBobotie RecipeSavoury Recipes

Hoender Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml…

 Elke happie is & warm sonskyn drukkie. South African Dishes, South African Recipes, Ethnic Recipes, Africa Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Meatball Bake, Oven Recipes

Outydse frikkadelle, nes ouma s'n - Melkkos & Merlot

Tradisionele frikadelle nes ouma hulle gemaak het. Oondgebak, propvol outydse 'Boere' spesery, sappig en sag. Elke happie is 'n warm sonskyn drukkie.

Hoender Bobotie ~ treffer dis met 'n hemels twist met hoender ! Chicken Bobotie ~ hits it with a heavenly twist with chicken! South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Bobotie Recipe, Kos, Oxtail Recipes, Savoury Dishes, Savoury Recipes, Fabulous Foods
Africa RecipesBobotie RecipeSavoury Recipes

Hoender Bobotie – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 hoender, gekook en ontbeen 50 ml sultanas 2 uie, fyn gekap 250 ml mayonnaise 20 ml fyn appelkoos konfyt 10 ml suurlemoensap 1 pakkie hoenderroomsop 15 – 20 ml kerrie poeier 250 ml melk 3 ml…

GIDEON SE AARTAPPELGEREG 8 aartappels gekook en in wiele gesny 1 pakkie sampioene gekerf 1 ui gekerf 1 e crushed garlic 2 koppies gerasperde kaas 1 pakkie s Barbecue Side Dishes, Mashed Potatoes, Recipies, Veggies, Catering Ideas, Kos, Breakfast, Ethnic Recipes

GIDEON SE AARTAPPELGEREG

GIDEON SE AARTAPPELGEREG 8 aartappels gekook en in wiele gesny 1 pakkie sampioene gekerf 1 ui gekerf 1 e crushed garlic 2 koppies gerasperde kaas 1 pakkie s

Wen-kerrie uit die Vrystaat... Food To Make, Recipies, Curry, Good Food, Dishes, Meat, Projects, Christmas, Hair
RecipiesGood FoodMeatChristmas

Wen-kerrie uit die Vrystaat...

Andriétte Maree van Kroonstad se speserygeure maak hierdie kerrie ’n volwaardige wenner. Ek het in Natal grootgeword, en daar het ons baie kerrie geëet. Later is ek met ’n Vrystaatse boer getroud en hy was ook baie lief vir kerrie, maar dit was maar ’n gesukkel om die regte bestanddele daarvoor op Kroonstad te kry. Ek verkies ’n geurige kerrie – dit moet nie net brand nie, en daarom het ek maar altyd kerrieresepte getoets. So met die tyd het ek self ’n kombinasie saamgestel wat vir my…