vrouwees

Collection by Betsie button

21 
Pins
When God gives you a tough road late stage (with hard steps to take) He provides for you with sturdy shoes

"EK is..." (God met ons #Immanuel) Troos/Inspirasie #Afrikaans #iBelieve #myGodIssoGroot

Soms is ‘n  koppie koffie  saam met ‘n   goeie vriendin  al die berading  wat jy nodig het.  #VrouweesReels #Placecol

Placecol Fresh Beauty

Tyd is gratis  maar dit is prysloos.  Jy kan dit nie besit nie  maar jy kan dit gebruik.  Jy kan dit nie hou nie  maar jy kan dit spandeer.  Maar as jy dit verloor het,  kan jy dit nooit weer terugkry nie. #VrouweesReels #Placecol

Mag jy vir geen  rede jou kop laat  sak, behalwe om  jou oulike skoene te  bewonder nie. #VrouweesReels #Placecol

Van alles wat jy  dra is jou uitdrukking die belangrikste. #VrouweesReels #Placecol

As die trein nie op  jou stasie stop nie,  is daai trein nie vir  jou bedoel nie. #VrouweesReels #Placecol

Vroue is soos teesakkies. Jy weet nooit hoe sterk hulle is tot hulle in warm water beland nie. #Vrouwees

Om jouself as ‘n  prioriteit te ag is nie  selfsugtig nie, soms  is dit noodsaaklik. #VrouweesReels #Placecol