Skrywers

Collection by Bets Bekker

39 
Pins
Rachel de Beer put her brother inside an anthill and covered him with her body dying of exposure (it was below freezing) thus saving him. Seems this story is only a myth loosely based on an incident in the USA or Canada.

Die Burger

 Opperman – was en bly ’n groot gees in die Afrikaanse letter­-kunde. Hy sou vandag 100 jaar oud gewees het en steeds werk sy skryfwerk, invloed en insigte deur in die Afrikaanse letterkunde.

Die Burger

IN 1912 het C.J. Langenhoven hoofredakteur van 'n Nederlands-Engelse blad, Het Zuid-Westen, geword. Hy het sy blad egter Afrikaans gemaak en hom daardeur beywer vir die erkenning van Afrikaans as opvoedkundige en amptelike taal van die Afrikaner. My Land, Israel, South Africa, Growing Up, Faces, Writing, History, Live, Heart

IN 1912 het C.J. Langenhoven hoofredakteur van 'n Nederlands-Engelse blad, Het Zuid-Westen, geword. Hy het sy blad egter Afrikaans gemaak en hom daardeur beywer vir die erkenning van Afrikaans as opvoedkundige en amptelike taal van die Afrikaner.

Volksblad - vermaak Elsa Joubert, skrywer

Volksblad

F.A.Venter

F.A.Venter

AD Keet “As ek net een reël in Afrikaans geskryf het, wat sal voortleef, is ek tevrede.

AD Keet (1888–1972) | LitNet

“As ek net een reël in Afrikaans geskryf het, wat sal voortleef, is ek tevrede.”

Johannes van Melle (11 Februarie 1887-8 November 1953), was 'n Nederlandse en Suid-Afrikaanse skrywer. Sy skrywersnaam was John van Melle. Hy ontvang in 1913 permanente verblyfreg. Hy werk as 'n onderwyser en begin in Nederlands en Afrikaans publiseer. Sy bekendste boek is Bart Nel, 'n klassieke werk van die Afrikaanse letterkunde. Die verhaal van 'n boer wie se ontembare gees hom in staat stel om die verwoesting en verlies van sy plaas tydens die oorlog te oorleef.

US Woordfees Foto's van skrywers en ander bekendes

US Woordfees 2016: Foto's van skrywers en ander bekendes | LitNet

Die US Woordfees 2016 is pas verby. Naomi Bruwer deel 'n keuse van haar kiekies van die skrywers en ander bekendes.

Die swerfjare van Poppie Nongena [The Long Journey of Pop.

Die swerfjare van Poppie Nongena [The Long Journey of Poppie Nongena]

Amazon.com: Die swerfjare van Poppie Nongena [The Long Journey of Poppie Nongena] (Audible Audio Edition): Elsa Joubert, Theresa Sedras, Tafelberg: Audible Audiobooks

Boerneef (I.

gewildstegedigte.litnet.co.za

Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede.

Hennie Aucamp (1934–2014) | LitNet

Hennie Aucamp is op 21 Maart 2014 op die ouderdom van 80 jaar oorlede. Lees hier sy ATKV-Skrywersprofiel.

“Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan.” Adam Small se skrywersprofiel is nou volledig bygewerk. Afrikaans, Van, Celebs, People, Celebrities, Vans, People Illustration, Afrikaans Language, Celebrity

Adam Small (1936–2016) | LitNet

“Ek twyfel nie aan die toekoms van Afrikaans nie, solank daar mense is wat Afrikaans praat, sal die taal bestaan.” Adam Small is op 25 Junie 2016 oorlede.

"Ek is van nature ’n eenloper. Ek is agterdogtig teen in die bondel doen. Ek is geen meeloper nie. Wat sal die ander skrywers van my dink as ek my laat voorsê?" – Anna M Louw

Anna M Louw (1913–2003) | LitNet

"Ek is van nature ’n eenloper. Ek is agterdogtig teen in die bondel doen. Ek is geen meeloper nie. Wat sal die ander skrywers van my dink as ek my laat voorsê?" – Anna M Louw

Ela Spence "Ek wil dit egter benadruk dat ek geen letterkundige is nie. My werk bestaan net uit ligte ontspanningsleesstof.

Ela Spence (1909–1997) | LitNet

"Ek wil dit egter benadruk dat ek geen letterkundige is nie. My werk bestaan net uit ligte ontspanningsleesstof."