Terte

Collection by Martie Bester

9 
Pins
Hierdie happie is natuurlik my doodskoot net voor slapenstyd met ’n laaste teetjie. Ek weet dit is ongesond, maar dit doen ek net vir Kerstyd en ek maak genoeg om tot in die Nuwejaar te hou! Die resep is nogal maklik om te maak en die duurste Broken Biscuits, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Kos, Dessert Platter, Biscuit Cake, South African Recipes, Tasty

Sjokolade Salami - Annelien Pienaar

To access this post, you must be logged in and have an active membership. Log in here log in or purchase 6 Maande lidmaatskap or 12 Maande lidmaatskap.

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Baking Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Bread Recipes, Appetiser Recipes, Cake Recipes

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

Maak vinnige geregte vir aande wanneer jy laat by die huis kom en ete vinnige op die tafel moet verskyn. Braai Recipes, Vegetable Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Oven Recipes, Healthy Meals, Healthy Food, Recipies, South African Dishes

Gevulde botterskorsie met spinasie-resep

Maak vinnige geregte vir aande wanneer jy laat by die huis kom en ete vinnige op die tafel moet verskyn.

Bacon and cheese bread Braai Recipes, Appetizer Recipes, Cooking Recipes, Veg Recipes, Yummy Recipes, Bacon Dishes, Savoury Dishes, Savoury Tarts, Savoury Recipes

Kaas en Bacon Gereg

Oond 180 gr C. Roer al die bestandele saam in bak: 1 k bruismeel, 1/4 t sout 1/2 t mosterdpoeier, 1 pakkie baconstukkies, 1 klein gekapte ui, 2 k gerasperde cheddarkaas, 2 eiers en 2 k melk, saam geklits. Skep in gesmeerde oondbak. Sprinkel bietjie paparika oor. Bak 40 minute tot goudbruin. Be

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Africa Recipes, Buttermilk Rusks, Buttermilk Recipes, Rusk Recipe, African Dessert, All Bran, Bread Bun

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Beesvleis – Page 5 – Boerekos – Kook met Nostalgie South African Recipes, Ethnic Recipes, Short Ribs, Dessert Recipes, Desserts, Types Of Food, Lasagna, Empanadas, Macaroni And Cheese

Beesvleis – Page 3 – Boerekos – Kook met Nostalgie

Kook met nostalgie 1 kg beeskook dikrib (short rib) 2 groot uie, opgekap 5 knoffeltoontjies, ...