OUVROU ONDER DIE KOMBERS Ons aandete. Ouvrou onder die kombers met n uie basis met klein stukkie wors 2 k bruismeel 1 tl sout Hoogvol eetlepel botter, gesmelt 250 ml creme fraîche 1 k melk 2 eetlepels mosterdpoeier 15 ml gedroogde gemengde kruie. Braai 2 uie tot bruin. Sny wors in stukkies en sprei saam …