Cheese and bacon muffins
Last week a friend was telling me about the perennial problem of keeping hunger pangs at bay.
Easy Milktart Recipe That's Just Yummy! - The Super Moms Club
To see this yummy recipe, with easy to follow steps to help you through, follow the link! The Super Moms Club
Kondensmelk-Grenadilla Tert
Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.
Dadelvierkantjies
ongeveer 48 koekies Bestanddele 1 l (4 x 250 ml) suiker 187 ml (3/4 k)
Yskastert met net drie bestanddele
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!
1000 ste maal poeding – Boerekos – Kook met Nostalgie
ons het die een vannaand seker vir die 1000 ste maal geniet., bly keer op keer ons gunstling, dit bly ‘n lekkerte op sy eie… 3 x koppies langlewe vla 2 x pak mariekoekies ½ koppie fyn aarbeikonfyt …
An Easy and Quick No Bake Milk Tart • Esme Salon
A very quick no-bake (10 minutes) delicious classic South African dessert. Rich and creamy dusted with cinnamon on top. You will love it!
Homemade Crunch Bars (Award Winning Recipe!)
DRIE-LAGIE MELKTERT MET VARIASIE
Vlatert
Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b...
Yskastert met net drie bestanddele
Hierdie is die maklikste yskastert wat jy ooit sal maak!
Maalvleis-en-bierpastei
Ontspan, dié pastei se deeg koop jy en die res van die resep is vinnig.
Sjokolade Pannekoek – Boerekos – Kook met Nostalgie
Hierdie maklike meng en bak pannekoek-resep is heerlik vir nagereg bederf, jy kan lekker met die een se vulsel speel 4 kop lou water 3 kop koekmeel 2 el kakao poeier 2 el strooisuiker 2 groot eiers 1 tl sout 1 tl bakpoeier paar druppels olie paar druppels asyn *olie vir die bak . Klits die water, paar druppels olie en eiers tot skuimerig Sif die koekmeel, kakao , strooisuiker, bakpoeier en sout saam Voeg om die beurt by die eiermengsel terwyl jy aanhou met klits tot skuim bo op vorm Voeg…
Karamel-melktert
’n Wenresep van die YOU-leser Shanleigh House.
Resep-video: Drie-in-een-balletjies | Maroela Media
Hierdie balletjies is nie net heerlik nie, maar ook doodmaklik! Betrek jou kinders en maak hierdie balletjies saam met hulle, of gee hulle vrye teëls om dit sélf te maak!
Karamel Tert
Kap met rolstok 1 pakkie Chock Crust koekies fyner en strooi onder-in medium tertbak. Vulsel: Klits 1 houer [250 ml] room tot amper styf en voeg dan 1 pakkie karamel kitspoeding en 1 k melk by, klits goed deur en klits 1 blikkie karamel kondensmelk by. Skep bo-oor kors en maak effe gelyk