Digters/Poets

Collection by Berna van de Venter

15 
Pins
 • 
94 
Followers
Berna van de Venter
 Geskryf deur C. Mein Land, War Novels, Afrikaanse Quotes, Special Prayers, Vocabulary Games, African History, Me Me Me Song, Live, South Africa

Die oorspronklike volkslied van Suid-Afrika. Geskryf deur C.J. Langenhoven en getoonset deur M.L. de Villiers.

Totius was ‘n tyd lank op skool in sy pa se geboortedorp, Daljosafat, aan die Hugenote-Gedenkskool waar hy ‘n tydgenoot was van D.F. Malherbe en A.G. Visser. In die tyd het hy by sy ouma gewoon. Hy was ook in ’n stadium ‘n student van die Afrikaanse skrywer Jan Lion Cachet. African Literature, African History, My Land, Afrikaans, African Beauty, Celebs, Celebrities, Authors, South Africa

Totius was ‘n tyd lank op skool in sy pa se geboortedorp, Daljosafat, aan die Hugenote-Gedenkskool waar hy ‘n tydgenoot was van D.F. Malherbe en A.G. Visser. In die tyd het hy by sy ouma gewoon. Hy was ook in ’n stadium ‘n student van die Afrikaanse skrywer Jan Lion Cachet.

Jan F. Celliers, Afrikaanse digter, medestigter van "Die Brandwag" wat bedoel was om Afrikaanse taal te bevorder.

Jan Francois Elias Celliers was 'n Afrikaanse digter. Celliers het in 1874 met ossewa na Pretoria getrek, waar sy vader oprigter en eerste redakteur geword het van "De Volkstem". Hy het gestudeer in Pretoria, Stellenbosch, Wellington en Delft 1887-1890. Tydens die Anglo-Boere Oorlog was hy op kommando en het na die oorlog saam met sy gesin na Europa verhuis waar hy hom in die letterkunde verdiep het. In 1907 keer hy en sy gesin teruggekeer na Suid-Afrika.

Elisabeth Francoise Eybers (16/2/1915 - 1/12/2007) was 'n Afrikaanse digteres en die eerste vrou wat 'n Hertzogprys verower.

Elisabeth Francoise Eybers (16/2/1915 - 1/12/2007) was 'n Afrikaanse digteres en die eerste vrou wat 'n Hertzogprys verower.

Jacob Daniel du Toit, beter bekend as Totius (1877-1953) was 'n beroemde Suid-Afrikaanse digter. S.J du Toit, sy vader was die stigter van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Totius was 'n dominee by die Gereformeerde kerk in Potchefstroom. Sy nalatenskap sluit die eerste vertaling van die Bybel en die Psalms in Afrikaans in.

Jacob Daniel du Toit, beter bekend as Totius (1877-1953) was 'n beroemde Suid-Afrikaanse digter. S.J du Toit, sy vader was die stigter van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging. Totius was 'n dominee by die Gereformeerde kerk in Potchefstroom. Sy nalatenskap sluit die eerste vertaling van die Bybel en die Psalms in Afrikaans in.

Commonwealth essay competition winning essays for college The text of List of architectural thesis topics pdf 2008 Essay winners Winning, buy college essays essay. Commonwealth Essay Competition is. Architectural Thesis, Rose Vans, Essay Competition, College Essay, My Land, Afrikaans, Higher Education, South Africa, Actors

Andries Gerhardus Visser (A.G. Visser) ( 1878-1929). Hy is gebore in 'n tent onder 'n peerboom. Studeer as geneesheer in Edinburg. Wen 2 x die Hertzogprys vir letterkunde.

Diederik Johannes Opperman, een vd bekendste Afrikaanse digters,is op 29/9/1914 in Dundee, Noord-Natal gebore.Hy voltooi sy skoolloopbaan op Estcourt en Vryheid, verf sy M.A.-graad aan Universiteit van Pietermaritzburg.Hou skool op Pietermaritzburg en Johannesburg, en was daarna redakteur van Die Huisgenoot.In 1949 aanvaar hy ‘n lektoraat aan die Universiteit van Kaapstad, waar hy ook promoveer.Een van die belangrikste publikasies oor hierdie periode, sy Digters van Dertig, word in 1953… Snowy Mountains, Dundee, Afrikaans, Celebs, Celebrities, South Africa, Growing Up, Memories, People

Diederik Johannes Opperman, een vd bekendste Afrikaanse digters,is op 29/9/1914 in Dundee, Noord-Natal gebore.Hy voltooi sy skoolloopbaan op Estcourt en Vryheid, verf sy M.A.-graad aan Universiteit van Pietermaritzburg.Hou skool op Pietermaritzburg en Johannesburg, en was daarna redakteur van Die Huisgenoot.In 1949 aanvaar hy ‘n lektoraat aan die Universiteit van Kaapstad, waar hy ook promoveer.Een van die belangrikste publikasies oor hierdie periode, sy Digters van Dertig, word in 1953…

Izak van der Merwe (ook bekend as Boerneef) (* 11 Mei Ceres – † 2 Julie Kaapstad) was ’n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, leksikograaf en akademikus. Afrikaans, Beautiful Words, South Africa, Poetry, History, Writers, Roots, Van, Celebrities

Izak van der Merwe (ook bekend as Boerneef) (* 11 Mei 1897, Ceres – † 2 Julie 1967, Kaapstad) was ’n Suid-Afrikaanse skrywer, digter, leksikograaf en akademikus.

Ingrid Jonker - Ek herhaal jou sonder begin of einde herhaal ek jou liggaam Die dag het 'n smal skadu en die nag geel kruise die landskap is sonder aanzien en die mense 'n ry kerse terwyl ek jou herhaal met my borste wat die holtes van jou hande namaak. South African Artists, Writers And Poets, My Land, Afrikaans, My People, Nelson Mandela, Book Quotes, Cool Words, My Books

Ik herhaal je, Ingrid Jonker | 9789057596049 | Boeken

Ik herhaal je (Paperback). Ik herhaal je is een tweeluik, biografie en poëzie ineen een monument voor een uitzonderlijk dichtersleven. In Ik herhaal je...