Beskuit/Rusks

Collection by Berna van de Venter

41 
Pins
 • 
95 
Followers
Berna van de Venter
Yoghurt and condensed milk rusks South African Dishes, South African Recipes, Kos, Scones, Baking Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Baking Breads, Baking Cakes

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel kg) koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 tee. South African Dishes, South African Recipes, Cake Roll Recipes, Dessert Recipes, Dessert Ideas, Desserts, Rusk Recipe, Recipe Box, Kos

KARRINGMELK BESKUIT

Stien Rust Karringmelkbeskuit (Ma Joyce) 3 pakke SR meel (1,5 kg) 1½ koppie suiker 3 eiers 500 gr smeer 1 teelepel koeksoda 1 teelepel cream of tarter ± 2 koppies karringmelk sout na smaak Vryf smeer in meel en cream of tarter. Meng suiker, eiers, sout en 1 koppie karringmelk. Maak meel aan met mengsel. Smelt soda in ander koppie karringmelk en voeg by. Knie goed. Bak ¾ uur in matige oond by 400°F/200°C (5-6 gas). Laat afkoel en droog uit. (Ek bak myne op 180°C, want die 200 is vir my te…

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, South African Recipes, Muesli, No Bake Cake, Sweet Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

South African Bran Biscotti/Rusks | Graanbeskuit ♥ #SouthAfrican South African Dishes, South African Recipes, Wine Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Rusk Recipe, All Bran, Kos

Bran-beskuit

Gebruik 'n broodpan van sowat 18 cm x 8 cm. Ek sny gewoonlik my beskuit in stukke – dis net makliker.

Soetmelk Beskuit: 2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. South African Dishes, South African Recipes, Scones, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Dehydrated Food, Special Recipes, Sweet Recipes, Breads

Soetmelkbeskuit – Boerekos – Kook met Nostalgie

2 kg bruismeel 250 g botter of margarien 2 t kremetart 2 t sout 3 k lou melk 1 & 1/2 k suiker 2 tot 3 eiers 3 e olie 1. Sny botter in klein stukkies en voeg dit by die lou melk. 2. Voeg …

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke 1,5 kg (6 k) koekmeel 500 ml (2 k) volkoringmeel 625 ml (2½ k) suiker 45 ml (3 e) bakpoeier 10 ml (2 t) koeksoda 7,5 ml (1½ t) sout 8 Weet-Bix-koekies, gebreek 125 ml (½ k) sonneblomsade 100 g (1 pakkie) pekanneute, gekap 250 ml (1 k) klapper 500 ml (2 k) karringmelk 3 eiers 500 g (1 blok) botter Stel oond op 180 °C. 1. Meng meel, suiker, bakpoeier, koeksoda en sout. 2. Roer Weet-Bix, sonneblomsade, neute en klapper by meelmengsel. 3. Klits… Kos, Rusk Recipe, Baking Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Recipes, Paleo Recipes, Crazy Cookies, South African Recipes, Africa Recipes

Growwe beskuit | Vrouekeur

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 100 stukke Bestanddele 1,5 kg (6 k) koekmeel 500…

Mussballbrot ~ Nostalgisch, also direkt aus Omas Boerekos-Kochrezepten brood resep Eggless Recipes, Cooking Recipes, Bread Recipes, Yummy Recipes, Tart Recipes, Quick Recipes, Vegetarian Recipes, Rusk Recipe, Ma Baker

Mosbolletjiebrood – Boerekos – Kook met Nostalgie

Mosbolletjiebrood ~ Nostalgies, so reg uit ouma se kombuis Boerekos Resepte

Mueslibeskuit - I Cook Different Wine Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Desserts, Scones, Rusk Recipe, Ma Baker, Healthy Breakfast Snacks

Mueslibeskuit

ongeveer 60 stukkies Bestanddele 1,5 kg (9 k) bruismeel 7,5 ml (1½ t) koeksoda 7,5