Suid Afrikaanse Resepte

Collection by Ben Hanekom

17 
Pins
Ben Hanekom
You - condensed milk marshmallow fridge tart south african r Cold Desserts, Just Desserts, Delicious Desserts, Yummy Food, Tart Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Pudding Recipes

YOU - Your trusted source of news, views and interviews.

No baking required for this yummy pud!

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG South African Dishes, South African Recipes, Sourdough Recipes, Bread Recipes, Jam Recipes, Baking Tips, Bread Baking, Kombucha, Pastry Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG - Food Lovers Recipes

OUTYDSE AARTAPPELSUURDEEG Foto: Leilanie Claassens Koop ‘n blokkie vars suurdeeg of gebruik een pakkie kits suurdeeg1 medium aartappel, geskil en gerasper1 eetlepel sout2 eetlepels suiker1 liter louwater Meng alles en sit op ‘n warm plek. Soos bv. in lou-oond met deur effens oop. Wanneer dit gerys het, daar sal borreltjies in bottel wees en skuim […]

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis . South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Pizza Recipes, Ma Baker, Jalapeno Cheddar, Jalapeno Cornbread

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent. South African Dishes, South African Recipes, Kos, Great Recipes, Favorite Recipes, Grandma's Recipes, Copycat Recipes, Good Food, Yummy Food

Mielie Vetkoek Recipe - South African Magazine - SA PROMO

Traditional vetkoek is made from yeast bread dough, but this quick and easy vetkoek recipe, you use Self Raising Flour and Baking Powder as the raising agent.

 A South African dried sausage. Dried Sausage Recipe, Homemade Sausage Recipes, Venison Recipes, Meat Recipes, Mexican Food Recipes, South African Dishes, West African Food, South African Recipes, Meat Stick Recipe

BILTONG & DROëWORS

STAP VIR STAP VERDUIDELIKING VAN BILTONG MAAK: 1. Gebruik maer vleissnitte om biltong te maak, bv dystuk, diklies en binneboud. Verwyder soveel bindweefsel as moontlik! 2. Sny die vleis met die draad...

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Homemade Sandwich, Great Recipes, Favorite Recipes, Sandwich Spread, Good Food

TOEBROODJIESMEER

TOEBROODJIESMEER 6 geelwortels 2 groen soetrissies 1 rooi soetrissie 3 uie 1 Engelse komkommer 750 ml wit asyn 750 ml mayonnaise 12,5 ml suiker sout en peper na smaak Skraap of skil die geelwortels (ek rasper dit sommer in). Verwyder die soetrissies se pitte en skil die uie af. Kap al die groente baie fyn en plaas dit in 'n vlekvrye staalbak. Giet die asyn oor die groente en laat dit oornag staan. Dreineer die groente goed en druk dit droog. Voeg die mayonnaise, suiker en sout en peper na…

As jy nie meer idees vir geregte met hoender het nie, waarom probeer jy nie Kobus se kerrie-resep nie? Curry Recipes, Meat Recipes, Chicken Recipes, Cooking Recipes, Healthy Recipes, Recipies, Recipe Chicken, Coffee Recipes, South African Dishes

Roer! - Kobus Wiese se kerrie-hoender

As jy nie meer idees vir geregte met hoender het nie, waarom probeer jy nie Kobus se kerrie-resep nie?

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek dit kan bottel, in die spens kan stoor en gebruik, Relish Recipes, Chutney Recipes, Jam Recipes, Canning Recipes, Light Recipes, Sauce Recipes, Oven Recipes, Sweet Recipes, Homemade Ketchup

Tamatie en uiesous

Dagsê Lesers, Hierdie tamatie en uiesous is altyd ’n wenner by enige dis. Die heel lekkerste vir my is dat ek

Ginger Beer Making Kit with Copper Mule Mugs to Ferment a gallon of piquant ginger beer from all-organic ingredients in about a week's time Cocktail Drinks, Fun Drinks, Yummy Drinks, Cocktails, Cold Drinks, Beverages, Beach Drinks, Refreshing Drinks, Party Drinks

Outydse Gemmerbier

Hierdie resep is al vanaf 1975 in gebruik in ons familie. En nog altyd ‘n wenner in die somer. Maklik en goedkoop om te maak. Proe net soos ouma sin maar sonder die baie werk.[...]

Dark and Shiny Biltong - Biltong Makers Meat Drawing, Curing Salt, Biltong, Cauliflower Curry, South African Recipes, Dehydrated Food, Smoked Bacon, Preserving Food, Sausage Recipes

Versatile Biltong - Biltong Makers

This is a basic Biltong recipe, which lends itself to any number of variations for those who want to experiment until they have created their “Perfect Biltong”.

Daar is & lekkerkryonthou in die mond wanneer ons in Afrikaans oor kos gesels - miskien help die ie& en kie& en tjie& of miskien proe mens die kos in die klank. Chocolate Fudge Cake, Chocolate Pudding, South African Recipes, Ethnic Recipes, Easy Desserts, Dessert Recipes, Coca Cola Cake, Cocoa Cola, Box Cake Mix

Nuttige terme - bestanddele en snitte - Afrikaans.com

Daar is 'n lekkerkryonthou in die mond wanneer ons in Afrikaans oor kos gesels - miskien help die ie's en kie's en tjie's of miskien proe mens die kos in die klank.