Scone

Collection by Benenjuna Krog

9 
Pins
Garlic & Coriander Flatbreads – Slice of Kitchen Life Garlic and Coriander Flatbreads Recipe – Chewy on the outside, soft and fluffy inside, the perfect accompaniment to everything! Add this to your flat bread recipes list! Think Food, Love Food, Greek Recipes, Indian Food Recipes, Turkish Recipes, Comida India, Flatbread Recipes, Naan Recipe, Vegan Recipes
Love FoodGreek RecipesTurkish RecipesVegan Recipes

Garlic & Coriander Flatbreads - Slice of Kitchen Life

Garlic and Coriander Flatbreads Recipe - Chewy on the outside, soft and fluffy inside, the perfect accompaniment to everything! Add this to your flat bread recipes list!

Sysagte skons…julle, this is to die for! Bruismeel, room, n blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengse… South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Healthy Food, Sprite Zero, High Tea
Good FoodHealthy FoodHigh Tea

Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie

Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk

 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers… Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker
Baking RecipesBread RecipesCookie Recipes

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…

  Kos, Quiches, Ma Baker, Good Food, Yummy Food, Recipe Filing, South African Recipes, Savoury Baking, Savory Snacks
Good FoodRecipe Filing

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Kos, Savory Snacks, Savoury Dishes, Savoury Bakes, South African Recipes, Bread And Pastries
Baking RecipesBread And Pastries

Flatervrye Pasteideeg

In voedselverwerker: 335 ml koekmeel, 100 ml botter en knippie sout. Verwerk tot gemeng.. gooi 60 ml koue water bietjie bietjie by tot deeg vorm. Druk bymekaar en draai in kleefplastiek toe. Plaas in yskas vir 30 minute. Gebruik soos verkies.

 Vryf margarien in; 6 k meel; t kremetart en 1 t sout. Maak aan met 3 eiergele en witasyn saamgeklits in k yswater. Vou toe in plastiek en plaas in yskas vir ten minste 6 ure. Die beste resultate word verkry wanneer deeg koud is. Pastry Recipes, Baking Recipes, Pie Recipes, Recipies, Tuna Recipes, Quiche Recipes, Mexican Recipes, Cookie Recipes, Kos
Baking RecipesRecipiesTuna RecipesMexican RecipesCookie Recipes

Lekker

250 g sterk, beleë cheddarkaas 2 k ml of 280 g) koekmeel 1 t ml) bakpoeier knippie sout 250 g koue botter, gerasper gladde appelkooskonfyt, baie Kos, Ma Baker, Chocolate Covered Cherries, Valentine Desserts, South African Recipes, Roasted Butternut, Quick Easy Meals, Cake Cookies, Cookie Recipes
Chocolate Covered CherriesRoasted ButternutCookie Recipes

Lepelsteeltjies (woodenspoon handles): 500ml cake flour - 2ml salt - pinch red pepper - 1ml baking powder - 625ml grated cheddar - 1 TBS milk - 250gram butter/margarine - +/- 60ml apricot jam | Sift dry ingredients together. Add cheese & mix. Add butter, milk and mix into a dough. Roll chestnut-size balls & flatten slightly. Using the wooden spoon handle, make small dents and fill with jam. Bake at 200ºC for +/- 15 mins, cool & refill dents with jam. 60 cookies. Lekker smul!

Quick and Easy Scone Recipe (Only 3 Ingredients!) The Links Site is part of Scones recipe easy - This easy scone recipe only requires 3 ingredients! Better still, these scones are so good that you will never need to make scones the hard way again! Tasty, Yummy Food, Snacks, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Scone Recipes, Scone Recipe Easy, Easy Biscuit Recipe 3 Ingredients, Best Biscuit Recipe
TastySnacksSweet RecipesEasy Biscuit Recipe 3 Ingredients

Quick and Easy Scone Recipe (Only 3 Ingredients!)

This easy scone recipe only requires 3 ingredients! Better still, these scones are so good that you will never need to make scones the hard way again!

 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers… Pastry Recipes, Tart Recipes, Baking Recipes, Bread Recipes, Cookie Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Ma Baker
Baking RecipesBread RecipesCookie Recipes

Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie

Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…