Beskuit

Collection by Ray Bell

7 
Pins
12 MAY 2013 Today was Mother’s Day in South Africa. Some of my happiest moments were the times spent with my mother in the early morning, sitting and talking about the day ahead while sipping strong coffee and nibbling on bran and buttermilk rusks. South African Dishes, South African Recipes, South African Desserts, Kos, Buttermilk Rusks, Baking Recipes, Cake Recipes, Oven Recipes, Pastry Recipes

BRAN BUTTERMILK RUSKS - A SOUTH AFRICAN TREAT — JAN the Journal

Today was Mother’s Day in South Africa. Some of my happiest moments were the times spent with my mother in the early morning, sitting and talking about the day ahead while sipping strong coffee and nibbling on bran and buttermilk rusks. It’s not always easy living more than 8 000 kilometres away fro

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend. Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, Breakfast Biscuits, South African Recipes, Muesli, Sweet Recipes

[Resep] Muesli-en-karringmelkbeskuit | Maroela Media

Daar is min dinge so lekker soos koffie en beskuit vroeg in die oggend.

Traditionally South African rusks are full of sugar and fat. To turn them into the perfect breakfast snack I came up with a delicious healthy rusks recipe. Kos, Low Carb Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Healthy Recipes, Pudding Recipes, Diabetic Recipes, Healthy Desserts, Slow Cooker Recipes

Low sugar high fiber rusks

I love rusks, but after you have made them a few times and realise how much sugar and fat go into them, you feel more and more guilty about eating them. I have experimented with many so called ‘healthy’ recipes and in my experience if you drop the fat content too much the rusks end up super hard. But I have successfully reduced the sugar in this recipe by 80% and added lots of fibre rich ingredients making it tummy friendly. And there is no compromise in flavour! The whole family will love…

In en om die huis: Jogurt en Kondensmelk Beskuit My Recipes, Sweet Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Favorite Recipes, Pizza Recipes, Bread Recipes, South African Dishes, South African Recipes

Jogurt en Kondensmelk Beskuit

Jogurt en Kondensmelk Beskuit (VROUEKEUR) ongeveer 80 stukkies 1,5 kg (9 k) koekmeel 60 ml (4 e) bakpoeier... 5 ml (1 t) sout 187 ml (¾ k) suiker 500 ml (2 k) natuurlike jogurt 397 g (1 blik) kondensmelk 125 ml (½ k) water 250 g (½ blok) botter 4 eiers Stel oond op 180 °C. 1. Sif meel, bakpoeier en sout. Roer suiker by. 2. Roer jogurt, kondensmelk en water tot goed gemeng. 3. Smelt botter oor lae hitte en laat eenkant om effens af te koel. 4. Klits eiers en roer by kondensmelkmengsel. Roer…

Muesli-beskuit, Beskuit kan gewwonlik vir twee maande gehou word as dit in n ligdugte houer is. Sit eers jou beskuit in plastieksakke en dan in die ligdugte houer-so sal dit langer vars bly. South African Dishes, South African Recipes, Scones, Kos, Buttermilk Rusks, Rusk Recipe, Ma Baker, All Bran, Biscuit Recipe

BESKUIT

ALL BRAN BESKUIT ALL BRAN BESKUIT 6 Kop Selfraise Meel 4 Kop All Bran 2 Kop Bruin Suiker 2 teel sout 1 teel Bakpoeier 500gr Margarien (Stork Bake) gesmelt in die mikrogolf 2 kop karringmelk 200ml...

Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier Baking Tips, Baking Recipes, Snack Recipes, Snacks, Rusk Recipe, South African Recipes, Cake Cookies, Food To Make, Favorite Recipes

Growwe Karringmelk beskuit met 'n Les - Annelien Pienaar

Ek is lief vir my beskuitjie in die oggend en dan weer by 15h00 middag koffietjie. Maar deur die jare sien mens al hierdie dieete wat verby kom en weer ‘n stille dood sterf. Eending is verseker mens kan nogsteeds gesond eet en op ‘n natuurlike manier