When autocomplete results are available use up and down arrows to review and enter to select. Touch device users, explore by touch or with swipe gestures.

Filadelphia

Collection by Belinda Herbst

7 
Pins
 • 
26 
Followers
Belinda Herbst
Jesus the Way the Truth the Life John 14 6 - Bing images Lord And Savior, God Jesus, King Jesus, Worship Jesus, Jesus Face, Bible Scriptures, Bible Quotes, Jesus Bible, Godly Quotes

And they were offended in Him, But Jesus said unto them, A prophet is not without honour, save in His own country, and in his own house. Matthew 13:57 (KJV)

Home - MyFiladelfia Institute Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Good Morning Good Night, Training Courses, Bible Quotes, Counseling, Life Lessons, Things To Think About, Inspirational Quotes

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

"Die Here het vir Dawid net 'n klompie skape gegee om op te pas. 'n Baie eenvoudige werk. Maar omdat hy getrou was oor die bietjie skape, het die Here hom aangestel oor meer. Hy was uiteindelik die koning van Israel . Dit wat jy nou het mag dalk min, gering of eenvoudig lyk. Maar as jy getrou gaan wees oor dit wat jy het, sal die Here jou oor baie meer aanstel." (Johandre Potgieter) Counselling Training, Afrikaanse Quotes, Goeie More, Favorite Bible Verses, Prayer Quotes, My Land, Training Courses, Counseling, Van

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

As die fondasies van ons lewens nie gesond is nie, moet dit soms eers gesloop word voor daar iets nuuts kan ontstaan. Die Here bou nie voort op goed wat voorentoe uit mekaar gaan val nie. Counselling Training, Afrikaans, Van, House Styles, Words, Scriptures, Ministry, Worship, Signs

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

 Dit bestaan om dissipels op te lei om hul identiteit in Jesus te besef, die Vader te vereer en die ongereddes te bereik. Counselling Training, Afrikaans, Training Courses, Counseling, Jesus Christ, South Africa, Om, Ministry, Therapy

Biblical Counselling Training Courses South Africa | MyFiladelfia

We offer biblical counselling training courses. A christ-centred course that focuses on the healing truth of the Gospel of Jesus Christ. Call us today for more!

Onthou wie jou lewensredder is en wat Hy al reeds vir jou gedoen het. Niks is vir Hom te groot óf te klein om jou mee by te staan nie. As Hy water in wyn kon verander; op die golwe loop tydens ‘n storm; mense uit die dood uit opgewek het en vir jou gesterf het aan die kruis; dan kan Hy vir jou ook ‘n wonderwerk verrig. Afrikaans, Ministry, Coaching, Motivation, Learning, Quotes, Training, Quotations, Studying

Onthou wie jou lewensredder is en wat Hy al reeds vir jou gedoen het. Niks is vir Hom te groot óf te klein om jou mee by te staan nie. As Hy water in wyn kon verander; op die golwe loop tydens ‘n storm; mense uit die dood uit opgewek het en vir jou gesterf het aan die kruis; dan kan Hy vir jou ook ‘n wonderwerk verrig.

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. Afrikaans, Ministry, Omega, Language, Languages, Language Arts

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê.