Bestanddele 20 ml olie 2 uie, fyngekap 3 selderystingels, in skyfies gesny 4 knoffelhuisies, fyngemaak 4 rissies, fyngekap of volgens smaak 3 wortels, in dun skyfies gesny 750 g goeie beesmaalvleis 400 g blikkie tamatiepuree 250 ml rooiwyn 100g tamatiepasta Continue reading Bolognesesous→