South African Peppermint Crisp Tart: An easy quick dessert that will have you scooping for more.

If there's one thing all South Africans LOVE, it's peppermint crisp tart! Quick to make, and even yummier to eat  :-)

Viskoekies. Waarskuwing – hierdie gaan beslis een van daardie gesogte “kan ons dit asseblief weer kry”-resepte word.

Hierdie resep moes ek baie keer uitdeel as ek vriende onthaal het. Moenie met borsies sukkel as jy hierdie potjie maak nie - boudjies en dytjies het baie meer geur en hulle smelt van die been af in hierdie ryk souserige dis.

Karringmelk beskuit - 'n fantastiese resep☆

Hoender-en-sampioenpastei - om hierdie dis nog vinniger te maak koop 'n klaar gaar hoeder op pad huistoe.

Die braaibroodjie lyk mos hemels! En saam met 'n First Light Golden Ale van Devil's Peak Brouery kan niks skeef loop nie!

Lamingtons is ’n lekkerte van australië wat al so deel is van ons kultuur dat jy kan glo ystervarkies, soos ons dit noem, is hier gebore. Geniet sarie se pronk-weergawe. Het jy ’n wenkoekresep? Stuur dit vir ons, sê waar dit vandaan kom en verklap iets oor die storie. Kies Herman dit as een van ons bestes, wen jy ’n jaar se intekening op SARIE. Stuur jou resep na herman.lensing@sarie.com

Pinterest
Search