braaivleis geregte

Collection by Marina Bekker

11 
Pins
Mieliepap in die oond: heerlik saam met braaivleis

Mieliepap in die oond

Bygereg saam met die naweek se braai Mieliepap in die oond Deur: Heleen Meyer ’n Ongelooflike maklike gereg om met wors of braaivleis voor te sit. Ek het ’n soortgelyke gereg by ’n vriendin, Judy Heyns, geëet en toe hierdie weergawe gemaak. Selfs dié wat nie eintlik dink mieliepap behoort saam met braaivleis geëet te word nie, geniet dit. Bestanddele 360 g (750 ml) growwe mieliemeel 250 ml (1 k) melk 500 ml (2 k) water 60 ml (¼ k)olyfolie 2 x 410 g-blikke suikermielies sout en varsgemaalde…

SWEETCORN BAKE I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque).  Really fabulous and different to the normal braai side dishes

Sweetcorn Bake

SWEETCORN BAKE I love this recipe, and I end up making it a lot to go with a braai (barbeque). Really fabulous and different to the normal braai side dishes

steak9

Hemelse steak/steak in die oond

HEMELSE TENDERISED STEAK 1kg Tenderised steak (sny in stukke) Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel Sny 2 uie in dun skywe Sny 1 bakkie mushrooms in skywe Pak lae om…