Spice up chicken thighs in a South African curry, packed with flavourful spices and served with a side of sweet, fragrant rice

Cape Malay chicken curry with yellow rice

Spice up chicken thighs in a Cape Malay curry, packed with flavourful spices and served with a side of sweet, fragrant rice

THE BEST DURBAN MUTTON CURRY RECIPE EVER!!

The Best Durban Mutton Curry Recipe Ever! Durban is infamous for it's curry and aromatic spices.

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

Hierdie resep werk! Gee jou deeg net 'n goeie "stretch" as jy nie 'n mixer het nie. Ek het omtrent 12 groterige vetkoeke uitgekry.

VETKOEK 4 x 250 ml koekmeel 7 ml kitsgis 5 ml suiker 3 ml sout 600 ml lou water olie vir smeer en diep- of vlakbraai

VETKOEK 4 Koppies Koekmeel 1 Pakkie Yeast 1 Teelpl Suiker 1/2 Teelpl Sout 2 1/2 Koppies lou kookmelk & water Olie

VETKOEK 4 x 250 ml koekmeel 7 ml kitsgis 5 ml suiker 3 ml sout 600 ml lou water olie vir smeer en diep- of vlakbraai

South African Souskluitjies

Souskluitjies : South African comfort food (feather light dumplings in a buttery sweet cinnamon sauce)

Sago Melkkos (Sago Pudding) Recipe - been looking for this for years!!!!

This is called “Melkkos” (& regte boere resep ) and it’s basically milk with some flour, butter, salt, eggs, cinnamon and sugar and its cheap to make. This recipe has sago added. You’ll just love this!

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

Sjokolade en marie beskuitjie- fudge

My ouma het dit altyd vir ons gemaak toe ons klein was. Het dit nou die dag vir die eerste keer gemaak en dis ’n absolute wenner!

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) 500gr gevriesde gemengde groente (of 1 ...

REGTE EGTE BASAAR KERRIE EN RYS 2 kg Maalvleis 2 na 3 groot aartappels in blokkies gesny (pre-cook vinnig in die mikrogolf tot amper sag) 2 groot uie (gekap) gevriesde gemengde groente (of 1 …

Onvergeetlike klam Koffie Sjokoladekoek | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Onvergeetlike klam Koffie Sjokoladekoek | Boerekos.com – Kook met Nostalgie

Pinterest
Search