KITS-VETKOEK Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier. **Bedien dadelik warm met stroop.♫ Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.
Sysagte skons – Boerekos – Kook met Nostalgie
Sysagte skons…julle, this is to die for! 500gr Bruismeel, 250ml room, een blikkie Sprite (NIE sprite zero), knippie sout. Meng room met n vurk in by meel en daarna sny sprite in by meelmengsel. Bak @ 180 vir 30min of tot goudbruin, sommer I muffin pannetjies, lewer ongeveer 24. Baie baie maklik en heerlik!!! **opsioneel, spinkel met gerasperde kaas voor jy in oond druk
Creamy-spinach SA Recipes | Old Style Recipes Creamy-spinach
Favourite South African Recipes :: Creamy-spinach
SARIE
Sarie
South African Curry and Rice - aninas recipes
South African Curry and Rice, that consists of slow cooked beef mince in a sweet and spicy curry sauce, with perfectly cooked carrots and potatoes.
Aartappel-en-spinasie-gebak
Hierdie twee groentes loop saam soos brood en konfyt. Probeer dié lekker aartappel-en-spinasie-gebak
ERNA SE BROS GEBRAAIDE OOND AARTAPPELS
Best Sweet Potatoes Ever
Best Sweet Potatoes Ever just like gran used to make ! Candied Sweet Potatoes are one of the best side dishes ever with a light cinnamon flavor.
Resep: Boerekerrie | Maroela Media
’n Kerrie soos min. Dié resep is perfek vir ’n Vrydagaand!
LEKKER SAMPIOEN SOUS - Food Lovers Recipes
MAKLIKE MIELIEKOEKIES - Food Lovers Recipes
MAKLIKE MIELIEKOEKIES. Hierdie mieliekoekies is maklik en heerlik saam met braaivleis.
Doodeet wors-pan – Boerekos – Kook met Nostalgie
Ons gunsteling enige dag van die week bederf, ………. doodeet wors-pan inderdaad – genoeg vir 4 mense sonneblomolie 2 uie opgekap 4 knoffelhuisies gekneus 1 groot groen soetrissie gr…
SARIE
Sarie
Geurige beesskenkelpotjie
Nie net knyp die ekonomie nie, maar die vakansie se oordaad het sy tol op jou beursie geëis.
Perfekte pasteie: Bobotiepastei
’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand.