Ek is verlief op hierdie gedig... Geen idee wie is die skrywer nie...
Teks - Num 6:24-26 #Afrikaans #Scripture
Die pad na vrede loop deur die land van dankbaarheid
Die man en sy se-goed, altyd funny. Persblare is anyway bitter.
Gelukkig wees is iets om te probeer
O ja! Almal dink altyd oorvloed (Abundance) beteken net GELD - hulle weet NIKS! <3 'n mense meet jou Rykdom aan dinge wat geld nie kan koop nie :)