fridge cakes

Collection by Brenda Berry Degenhardt

7 
Pins
Brenda Berry Degenhardt
No-Bake Pineapple Cream Cake is so so easy and quick to make. It is incredibly delicious and looks great too. This a delicious easy dessert that you will be proud serving to your guests. Brownie Desserts, Oreo Dessert, Mini Desserts, No Bake Desserts, Easy Desserts, Delicious Desserts, Dessert Food, Potluck Desserts, Cold Desserts

Pynappel yskastert PYNAPPEL YSKASTERT Kors: 1 Pakkie tennisbeskuitjies (fyngedruk) 100gr botter (gesmelt) Meng bogenoemde en druk vas in ‘n tertpan. Plaas in yskas terwyl jy die vulsel maak Vulsel: 1 Blikkie kondensmelk 125ml (1/2 kop suurlemoensap) 1 (400gr) blikkie “crushed” pynappel (dreineer goed) 300ml room (styfgeklits) Meng die kondensmelk en pynappel. Voeg die suurlemoensap by Vou die room in Gooi oor tertkors en versier met stukkies fyn tennisbeskuitjies Sit in die…

No Bake Lemon Cheesecake Squares is a great dessert for this time of year! The tart lemon no-bake "cheesecake" filling sitting atop a traditional graham cracker crust will have your mouth singing and…MoreMore Mini Desserts, Brownie Desserts, No Bake Desserts, Easy Desserts, Delicious Desserts, Oreo Dessert, Coconut Dessert, Dessert Bars, No Bake Lemon Cheesecake

No Bake Lemon Cheesecake Squares

No Bake Lemon Cheesecake Squares is a great dessert for this time of year! The tart lemon no-bake "cheesecake" filling sitting atop a traditional graham cracker crust will have your mouth singing and will keep your kitchen cool!

 Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Passionfruit Cheesecake, Passionfruit Recipes, Passionfruit Slice, Fruit Slices, Cheesecake Recipes, Dessert Recipes, Cheesecake Squares, Dessert Aux Fruits, Savoury Cake

Kondensmelk-Grenadilla Tert

Maak beskuitjie kors van Tenniskoekies. Druk in tertbak vas. Maak 1 pakkie suurlemoen jellie aan met 1 k kookwater en laat afkoel. Roer 1 blik kondensmelk en 1 blikkie grenadillamoes by en ook 50 ml suurlemoensap. Meng deur en skep op beskuitjiekors.

– Radio Namakwaland – Die beste in die weste. Tart Recipes, My Recipes, Sweet Recipes, Dessert Recipes, Cooking Recipes, Favorite Recipes, Curry Recipes, Drink Recipes, Recipies

Kondensmelk-Suurlemoen Tert

Maak dik vla van 3 k melk, 1E suiker en 2 E vlapoeier. Koel af. Meng 1 blikkie kondensmelk met kwart k suurlemoensap, bietjie meer as jy van suurder hou. Pak tenniskoekies onder-in 'n medium tertbak. Skep helfte van kondensmelk bo-op koekies, dan helfte van die vla. Pak weer 'n laag koek

 Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie. Tart Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Yummy Recipes, Guava Recipes, Pudding Desserts, Oven Recipes, Pudding Recipes

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.