Christian radio station | Rainbow Gospel Radio
Rainbow Gospel Radio | Hertzoggies
Traditional Cape Malay Koeksister Recipe
South African style:-) #The Cape Town way.Cape Malay Koeksisters, boiled in syrup and rolled in coconut, deliciously spicy.
Konfyttertjies
Dis makliker as wat jy dink om hierdie tertjies te maak.
Halfmaan Konfyt Hand Tertjies
Halfmaan Konfyt Hand Tertjies Bestanddele: 1 pakkie 500 g bruismeel 250 g koue botter gerasper... 2 x 125 ml houertjies room 1 kop fyn konfyt van jou keuse 1 e maizena 1 groot eier 1 e melk mespunt sout Metode: Voorverhit oond 200 °C. Sif bruismeel en sout 2 keer. Gooi nou die gerasperde botter by en met vingerpunte vryf dit goed deur. Gooi room geleidelik tot deeg bol vorm, trek toe met plastiek en sit in yskas vir 20 min. Intussen meng die maizena goed met jou konfyt (help dat konfyt nie…
Tuisgemaakte Pastei Kors – Boerekos – Kook met Nostalgie
Elke kombuis behoort die resep byderhand hou, flopvrye tuisgebak . 1 kg koekmeel 280 ml kookwater 1 el sout 500 g blok regte botter, sny kwart van die blok af en sit in vrieskas om te vries 2 eiers geklits met bietjie water Voorverhit oond na 180 C In ‘n lekker groot mengbak, sny res van die botter in blokkies, giet kookwater oor Laat staan tot botter gesmelt en water louwarm is Voeg nou koekmeel en sout by Meng goed deur tot deeg vorm en knie die deeg goed deur vir minuut of twee Maak ‘n…
Koekies / kleinkoekies
Gemmerkoekies (Tannie Babs Schutte) Bestanddele 375 g Margarien 2 k Suiker 2 eiers ½ k Goue Stroop 5 k Koekmeel 1 t Sout 2 t Koeksoda 2 t fyn Gemmer 2 t kaneel 2 t fyn naeltjies Metode Voeg suiker …