Great Trek
Great Trek - A map charting the routs of the largest trekking parties during the first wave of the Great Trek (1835-1840) along with key battles and events. It marks the routs taken by Louis Trigardt , Janse van Rensburg , Hendrik Potgieter , Gerrit Maritz , Piet Retief , and Piet Uys .Wikipedia, the free encyclopedia
Stop Boer Genocide protest, UK parliament
Boers demonstrate against ethnic-cleansing targetting them in South Africa Westminster, United Kingdom — On Saturday morning, 8 May 2010, around 20 Afrikaners, referring to themselves as “…
Animasiegrafika: Die Kasteel van Goeie Hoop
Volg hierdie skakel om die planne vir jou eie Kasteel af te laai (PDF): http://huisgenoot.com/hg-tv/bou-jou-eie-kasteel-van-goeie-hoop Die Kasteel van Goeie ...
Stellaland was vanaf 1882 tot 1885 'n onafhanlike republiek in die Kaap. Vandag word die naam steeds gebruik om die streek aan te dui wat die dorpe Vryburg, Stella en Reivilo insluit, asook kleiner plekke soos Bray, Tosca en Vostershoop. Die naam kom van Stella, die Latynse woord vir ster en is blykbaar gekies omdat daar 'n komeet in die nagruim sigbaar was tydens die gevegte wat aanleiding gegee het tot die stigting van die republiek.
Die republiek het ontstaan nadat Boere betrokke geraak het by 'n konflik tussen twee swart stamme, die Batlaping en die Korannas. Albei groepe het wit huursoldate gewerf. David Massouw, die leier van die Korannas, het aan die Boere plase beloof. Toe die konflik in Julie 1882 beëindig is, het 416 van die Boere wat plase ontvang het, hulleself as vryburgers beskou en Stellaland op 26 Julie 1882 as hulle eie onafhanklike republiek uitgeroep. Vryburg was die hoofdorp.