Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 #afrikaans #bybelvers

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here , gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle ’n hoopvolle toekoms te gee.

Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin. #gebed #Jesusmantras

Gee my die regte klippe Here, om die Goliat in my lewe te oorwin.

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop. Habakuk 3:19 #afrikaans #bybelvers

Die Here my God gee vir my krag. Hy maak my voete soos die van 'n ribbok, op hoë plekke laat Hy my veilig loop.

Afrikaanse Quotes, Bible Verses Quotes, Scriptures, Religious Quotes, Quote Art, Christian Quotes, Jesus Christ, Quotation, Bible Notes

1 Kor 13:7 - Liefde #Bybelverse

1 Kor 13:7 - Liefde #Bybelverse

Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Johannes 14:6 #afrikaans #bybelvers #jesus

Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.

Pinterest
Search