Having our house warming today and a traditional SA Braai - def going to try this out :)
Dié koekies is bros aan die buitekant met ’n sagte, gesmelte binnekant. Dit gaan dalk jou are die skrik op die lyf jaag, maar dis smullekker! Die beslag sal vier dae in die yskas hou.