Peppermint crisp tart ice cream sandwiches
Amarula Malvapoeding -- Boerekos Kookengeniet
WARM APPELTERT
So noem my ma hierdie n warm appel koek. Maar ons het as kinders met hom groot geword as n appel tert. Weet nie waar moeder die resep gekry het nie, maar hier is hy... BESTANDELE 3e margerien 1kop suiker 3 eiers 1kop meel 1t bakpoeier Knippie sout 1/4 kop melk 1 blik tert…
Suurlemoenpoeding
As jy van ’n surigheid hou, is dié een net vir jou. Dit vorm vanself ’n heerlike sous onderin die bakkie
WordPress.com
Hilda van 7de Laan se Dadelvinger Resep: (Nou weet ons ook waaroor die bohaai gaan. ) 250g margarien 250 ml suiker 500g dadels, fyngesny 1 eier goed geklits 1 pak (200g) Mariebeskuitjies, in stukkies gebreek 100g groen kersies 100g rooi kersies Klapper om oor te strooi Metode: Smeer 'n 16 x 26 cm koekpan. Smelt…