Karoo: Nie net stof en vlaktes ... Soms jaag mens deur die Karoo en die platgedrukte koppies flits vormloos verby … Jy ry kilometers aaneen en sien net ‘n windpomp langs die pad of ‘n dorpie wat hardkoppig soos ‘n vetplant op die vlaktes oorleef. Wanneer jy egter gaan stilstaan en stomstaan voor ‘n Karoo-sonsondergang, dan tref dit jou. Jy sien die skoonheid en sielsrus in die veld wat voor jou uitstrek.

Karoo Meat of Origin - your only guarantee that it is from the Karoo

Pinterest
Search