graad 4

Collection by Rene van Zyl

22 
Pins
Rene van Zyl
Kindergarten, Preschool Reading, Writing Worksheets: Missing letters: -oat, -ell, and -all English Worksheets For Kids, 1st Grade Worksheets, English Activities, Kindergarten Worksheets, In Kindergarten, Letter Worksheets, Writing Worksheets, Prepositions Worksheets, Kindergarten Preparation

It's story time! | 1st grade, Kindergarten, Preschool Reading Worksheet | GreatSchools

Can you complete the story? In this early reading worksheet, your child uses pictures as clues to fill in the missing letters to complete the story.

  2nd Grade Reading Worksheets, School Worksheets, Phonics Worksheets, Preschool Cutting Practice, Preschool Learning, Afrikaans Language, Dutch Words, Teaching Aids, Cvc Words

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant? - Afrikaans.com

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir Afrikaans, Marelize Swanepoel , self ’n onderwyseres,…

English Number Flashcards* NEW * Afrikaans Number Flash Cards - my daughter loved theseAfrican Moms And Their Young Farm Animals FlashcardsAfrican Mothers and their Young Farm Animals Flash CardsEnglish Grade R Reading Preparation Grade R Worksheets, Alphabet Worksheets, Worksheets For Kids, Preschool Learning Activities, Classroom Activities, Preschool Themes, Kids Learning, Teaching Ideas, Phonics Flashcards

Afrikaans Graad R Leesgereedmaking Tuisprogram GRATIS!

Hierdie gratis tuisprogram gee aan die ouer van die Graad R kind die geleentheid om 'n paar eenvoudige oefeninge met hom of haar te doen terwyl hulle 'n storie lees. Dit is basiese geletterheids kennis soos dat 'n sin verskillende woorde het en dat sinne en worde kort of lank kan wees. Daar is ook...

  2nd Grade Math Worksheets, Reading Worksheets, School Worksheets, Afrikaans Language, Teacher Poems, Guided Reading Lessons, Teachers Aide, Spelling Words, School Readiness

Klankbou Afrikaans Huistaal Graad 1 Kwartaal 2 Taakkaarte » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Skrywer: Kobie Kleynhans Taak 1: Inhoud Lees kort vokale klinker woorde. (a, e, i, o, u) Skryf sinne met bogenoemde woorde (Transkripsie) Skryf die woorde in die regte kolom Lees die sinne vir juffrou Taak 2: Inhoud Dubbelklank taakkaarte (aa, ee, Read more…

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben Free Printable Alphabet Worksheets, First Grade Math Worksheets, Phonics Worksheets, Kindergarten Worksheets, Teaching Aids, Teaching Reading, Afrikaans Language, Teacher Poems, Letter Activities

Begripstoetse - Juffrou 911

Die stories is self geskryf en uitgedink en sluit die volgende in: Ek verjaar ! Zak en Mia - Oor 2 honde Koek resep By die see Boer Ben

  Free Printable Alphabet Worksheets, First Grade Math Worksheets, Worksheets For Kids, Afrikaans Language, Learn Another Language, School Study Tips, Kids Poems, Preschool Learning Activities, Teaching Aids

Begripslees Afrikaans Huistaal Graad 2 Stories 1 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Graad 2 Huistaal Begripslees Stories. Lees die storie en beantwoord die vrae in vol sinne.

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In! Worksheets For Grade 3, Preschool Worksheets, Learning Support, Kids Learning, Afrikaans Language, Teachers Aide, Kindergarten Lesson Plans, Literacy Stations, Spelling Words

Afrikaanse Sigwoorde Graad 1 Kleur In!

20 Drukker-vriendelike werkkaarte met inkleurprente waarop 4-6 sigwoorde verskyn. Die prent word met behulp van 'n inkleursleutel ingekleur. Veral vir aanvangslesers en perfek vir daardie vroeë klaarmakers! Altesaam 77 sigwoorde verskyn in die pakket. ...

  Activities For 5 Year Olds, Preschool Learning Activities, Free Preschool, Preschool Worksheets, Quotes Dream, Life Quotes Love, Robert Kiyosaki, Afrikaans Language, Worksheets For Grade 3

Diftonge Boek 2 » My Klaskamer deur Kobie Kleynhans

Opgestel deur Kobie Kleynhans Diftonge Boek 2 [PDF] Sluit dubbelklanke in: ie, oe, ou, ui, eu, ei Lettervorming: Skryf die letter Lees die woorde [k-k-v-v-k / k-v-v-k-k] Skryf die woord vir die prent Lees en skryf sinne Segmentasie van sinne Read more…

  Shape Worksheets For Preschool, First Grade Math Worksheets, Shapes Worksheets, Language Activities, Book Activities, Teaching Aids, Teaching Resources, Afrikaans Language, School Fun

spelwoorde

Afhangende van die ouderdomsgroep, kan 'n mens verskeie idees probeer. Lees die woord en bou die woord dan met los kaartjies - een-vir-een. Skryf die woorde met 'n swart veselpen en lees dit saam. Plaas 'n papier bo-op en laat die outjie dit natrek. Vou 'n vel papier in die helfte (in die lengte) en…

Word Problems 2 Grade 1 by WorksheetsByCherie Homeschool Worksheets, Money Worksheets, Kindergarten Math Worksheets, 1st Grade Worksheets, Math Story Problems, Word Problems, First Grade Math, Grade 1, Math Pages

Word Problems 2 Grade 1

A grade 1 worksheet where children have to read the word problem (or they can be read to them) and then they have to write the number sentence and the word next to their answer. There are 2 worksheets like this on my site. ...