SA recipes

Collection by MRM

31 
Pins
 • 
15 
Followers
Vlatert Jy het net ‘n klein bietjie kondensmelk vir die kors van dié tert nodig. Skep dit sommer uit die blik wat jy gebruik vir die b. Tart Recipes, Cheesecake Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Microwave Recipes, Baking Hacks, Custard Recipes, Cuban Recipes, Milk Recipes

Vyf vinnige yskasterte

Yskastert is net so tuis in ons huise soos biltong en boerewors. Daar is sekerlik duisend soorte en almal het hul gunsteling.

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Groente was nog nooit so lekker nie! Veg Dishes, Vegetable Dishes, Vegetable Recipes, South African Dishes, South African Recipes, Kos, Braai Recipes, Cooking Recipes, Quick Recipes

Pampoenpoffertjies met karamelstroop

Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

Yoghurt and condensed milk rusks Kos, Baking Recipes, Cake Recipes, Dessert Recipes, Bread Recipes, Baking Breads, Baking Cakes, Oven Recipes, Scones

Jogurt-en-kondensmelk-beskuit-resep

Hierdie resep vir beskuit maak ongeveer 80 stukkies.

Caramel Malva Pudding I love a warm baked saucy pudding. This Caramel Malva Pudding is a traditional South African dessert. This dessert recipe for Malva Pudding adds a little twist to the original with a sweet and sticky caramel sauce. Malva Pudding is Pudding Au Caramel, Malva Pudding, Sauce Caramel, Pudding Desserts, Pudding Recipes, Dessert Recipes, Hot Desserts, South African Desserts, South African Recipes

pomegranatedays.co.za

I love a warm baked saucy pudding. This Caramel Malva Pudding is a traditional South African dessert. This dessert recipe for Malva Pudding adds a little twist to the original with a sweet and sticky caramel sauce. Malva Pudding is a comforting and belly warming winter dessert.

This is Ina Paarman's favourite cheesecake: smooth, creamy and not too sweet. It matures in the fridge and tastes better on the third day than on the first. It™s rich, so serve in small slices for a teatime treat or elegant dessert. Sweet Desserts, No Bake Desserts, Sweet Recipes, Delicious Cake Recipes, Yummy Cakes, Kos, Cupcake Cakes, Cupcakes, Baked Cheese

Welcome! Start Filling Your Trolley

This is Ina Paarman's favourite cheesecake: smooth, creamy and not too sweet. It matures in the fridge and tastes better on the third day than on the first. It™s rich, so serve in small slices for a teatime treat or elegant dessert.

VLA LAAGKOEK Die koek moet in die yskas gehou word as dit nie dieselfde dag wat dit gebak is opgeëet word nie Sponskoek: 4 Groo. South African Desserts, South African Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Dessert Recipes, Baking Desserts, Pizza Recipes, Ma Baker, Custard Cake

VLA KOEKE

VLA LAAGKOEK Die koek moet in die yskas gehou word as dit nie dieselfde dag wat dit gebak is opgeëet word nie Sponskoek: 4 Groot Eiers 300ml Strooisuiker 500ml koekmeel 15ml Bakpoeier 250ml Volroom Melk 100grBotter 5ml Vanielje Geursel Vla Vulsel: 6 Eiergele 3/4 kop Strooisuiker 70 ml Maizena 500ml Melk 5ml Vanielje Essens Metode: Voorverhit die oond tot 180°C Klits eiers en strooisuiker tot lekker dik en romerig Sif die meel en bakpoeier saam en vou in die eier mengsel in Verhit die melk en…

Ongeveer 36 blokkies 125 g (¼ blok) botter 125 ml (½ k) sagte bruinsuiker 45 ml (3 e) kakao 397 g (1 blik) kondensmelk 5 ml (1 t) vanielje 125 ml (½ k) sultanas 125 ml (½ k) korente 100 g (1 boksie) heel rooi glanskersies, gehalveer 60 ml (4 e) sjokoladesplinters (choc chips) 100 g (1 pakkie) pekanneute, grof gekap 200 g (1 pakkie) Romany Creams, grof gekap 200 g (1 pakkie) Eat Sum Mor-koekies, grof gekap 1. Smelt botter en suiker oor lae hitte in kastrol terwyl geroer word tot meeste van… Milk Recipes, Sweet Recipes, Baking Recipes, Cookie Recipes, Baking Tips, Yummy Treats, Sweet Treats, Yummy Food, No Bake Desserts

Sjokolade-en-vrugte-blokkies

Ongeveer 36 blokkies Bestanddele 125 g (¼ blok) botter 125 ml (½ k) sagte bruinsuiker