Maalvleis

Collection by Kitty

14 
Pins
Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle South African Dishes, South African Recipes, Mince Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Curry Recipes, Beignets, Bacon Wrapped Potatoes, Kos

Plaaskombuis 3 - Ouma Leen se roomfrikkadelle

Maggie Fourie van Oudemuragie Gasteplaas buite De Rust het vir Elma Postma en die span van Plaaskombuis geleer hoe om dié heerlike frikkadelle te maak.

  Easy Chicken Recipes, Meat Recipes, Baking Recipes, Dessert Recipes, Kitchen Recipes, Chicken And Mushroom Pie, 3 Ingredient Desserts, Kos, Savoury Baking

Hoenderpastei

6 porsies Bestanddele 2 heel hoenders 4 hoenderaftrekselblokkies 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie

Fluted with piquillos and chorizo - Clean Eating Snacks Mince Recipes, Meatball Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Kos, South African Recipes, Savoury Baking, Fish Dishes

Mamma se vleisbolletjies

Hier is nog ’n proesel uit Louise van der Hoven se pragtige kookboek, Woenstynkombuis.

Ons het ’n paar kosskrywers, sjefs en ’n akteur gevra of hulle ook aan die einde van die maand ’n randrekker of twee op die tafel. Beef Steak Recipes, Mince Recipes, Ground Meat Recipes, Lamb Recipes, Mexican Food Recipes, Snack Recipes, Cooking Recipes, Meatball Recipes, Mince Meals

Ma Babs se geurige rysfrikkadelle

Ons het ’n paar kosskrywers, sjefs en ’n akteur gevra of hulle ook aan die einde van die maand ’n randrekker of twee op die tafel moet sit en die antwoord was: “Ja, gereeld!”

Baked Mac And Cheese Recipe Southern.Baked Macaroni And Cheese Recipe Homemade And Southern! Think Outside The Box: 16 Macaroni And Cheese Recipes . Crock Pot Macaroni And Cheese EASY Recipe. Home and Family Bacon Mac And Cheese, Mac Cheese Recipes, Macaroni N Cheese Recipe, Baked Macaroni, Baked Mac And Cheese Recipe Soul Food, Cheddar Cheese, Macaroni Pie, Fontina Cheese, Macaroni Recipes

Macoroni en Kaas

Oond 180 gr C. Braai 1 pak gekapte spek, 1 gekapte ui en 2 gekape knoffelhuisies. Roer by 1 pak gekookte, gedreineerde macoroni en ook 2 k gerasperde kaas. Skep in diep oondbak. Klits saam in groot…

LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG: WILLIE SE FRIKKIES South African Recipes, Ethnic Recipes, Good Food, Yummy Food, Atkins Diet, Meatloaf, Beef, Meals, Dishes

WILLIE SE FRIKKIES

WILLIE SE FRIKKIES http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2014/05/willie-se-frikkies.html Maggie De Castro Ek het toe Willie se frikadelle gemaak en dit is regtig heerlik! Maklikste Frikkadella ooit: Maalvleis R50 sin, een pakkie bruin uiesop poeier en een klein houertjie natuurlike yogurt. Meng liggies met `n vurk, bak frikkies oop in oond 180° tot gaar. Heerlik. (Willie J Smith)15/5/14 Maklike Frikkadelle…

KORS ongesif, afgemeet) koekmeelblom bakpoeier sout botter of margarine melk VULSEL 1 kg maalvleis 3 snye brood cumin koljander Worchester sous 25 ml asyn 2 kop water sout gerasperde Cheddar Kaas Sif die koekmeelblom, bakpoer en sout saam. Pot Roast Recipes, Meat Recipes, Cooking Recipes, Yummy Recipes, Recipies, Drink Recipes, Baked Custard Recipe, Custard Recipes, Catering Food

OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI - Food Lovers Recipes

OUMA TOM SE MAALVLEIS PASTEI KORS 525 g (4 x 250 ml, ongesif, afgemeet) koekmeelblom 20 ml bakpoeier 2 ml sout 250 g botter of margarine 325-350 ml melk VULSEL 1 kg maalvleis 3 snye brood 5 ml cumin 5 ml koljander 30 ml Worchester sous 25 ml asyn 2 koppies (500 ml)koue water 7 […]