South african recipes

Collection by Mavis Greetham Venter

16 
Pins
 • 
6 
Followers
South African Recipes | OCEAN BASKET'S GARLIC BUTTER SAUCE Ingredients: 150 g (±5 oz.) Butter, 250 ml (1 cup) Fresh cream,  2 tbsp. lemon juice 1 tsp. Aromat/fish spice ¼ tsp. Parsley  1 tsp. Portuguese spice 2-3 fresh chopped garlic Method:  Melt margarine/butter in a pot. Add the cream, lemon juice and other spices. Do not allow the sauce to come to a boil as it will over cook. Simmer until it thickens.

South African Recipes

South African Recipes | OCEAN BASKET'S GARLIC BUTTER SAUCE Ingredients: 150 g (±5 oz.) Butter, 250 ml (1 cup) Fresh cream, 2 tbsp. lemon juice 1 tsp. Aromat/fish spice ¼ tsp. Parsley 1 tsp. Portuguese spice 2-3 fresh chopped garlic Method: Melt margarine/butter in a pot. Add the cream, lemon juice and other spices. Do not allow the sauce to come to a boil as it will over cook. Simmer until it thickens.

Beste Malva Poeding

Rockwell Catering and Events | Best Catering in Utah

Rockwell Catering & Events of Utah can provide catering in Utah Catering all of that with from-scratch, personalized menus and professional service

SPUR STYL UIE RINGE - 1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

My “Spur style” Uieringe – Boerekos – Kook met Nostalgie

1 groot ui 2 kop koekmeel 1 tl bakpoeier ½ tl peper bietjie sout 250 ml melk *diep breë pan of pot, jy wil nie uie opmekaar laat hoop nie *kookolie vir diep braai *lekker groot bak met deksel wat g…

Hoenderpastei. (Vrouekeur)

Hoenderpastei

6 porsies Bestanddele 2 heel hoenders 4 hoenderaftrekselblokkies 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie

Mishopies (ongebakte hawermout-sjokolade-koekies). Ook ander lekker dinge op die site!

Mishopies (ongebakte hawermout sjokolade koekies)

MISHOPIES 2 k suiker 1 k botter (in blokkies gesny) ½ k melk of water ½ k kakao 2 k hawermout (rou) 2 k klapper 2 t vanilla Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die s…

Uit Landbou Weekblad! Grenadella Tert 2 x 48 g pakkies grenadellajellie 250 ml kookwater 1 x 410 g blik yskoue, ingedampte melk 1 x 115 g blik grenadellapulp 1 x 200 g Tennisbeskuitjies Maak jellie met kookwater aan - laat staan tot kamertemperatuur is. Die jellie moet begin dik word, maar nie stol nie. Klits ingedampte melk tot styf. Voeg jellie by en klits goed saam. Voeg pulp by en klits weer. Pak beskuitjies in groot tertbord. Skep tertvulsel op beskuitjies. Smeer gelyk. Verkoel tot…

Grenadellatert met vyf bestanddele

Goedkoop en gou klaar. Onthou om die ingedampte melk die vorige aand in die yskas te sit – dit moet yskoud wees, anders sal dit nie styf klits nie.